AFGRI
BEAN
27 Jan
-
9646,8
167,80
CORN
27 Jan
-
4639
67,00
SOYA
27 Jan
-
9560
78,00
SUNS
27 Jan
-
11500
-212,00
WEAT
27 Jan
-
6659,8
96,80
WMAZ
27 Jan
-
4530
-20,00
YMAZ
27 Jan
-
4540
16,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Wes-Kaap en Kalifornië sluit ooreenkoms om landbou te bevorder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ten spyte van hael en ysreën is die vrugte- en groenteboere van die Wes-Kaap dankbaar vir die koue en reën wat einde Oktober daar uitgesak het. Foto: Johan van der Merwe
Ten spyte van hael en ysreën is die vrugte- en groenteboere van die Wes-Kaap dankbaar vir die koue en reën wat einde Oktober daar uitgesak het. Foto: Johan van der Merwe
Die doel van die ooreenkoms is om ’n buigbare en gunstige ruimte te skep vir die uitruil van inligting oor hoe om ten beste te werk te gaan rondom klimaatsveranderings.

Die Wes-Kaapse department van landbou het ’n ooreenkoms gesluit met die Kaliforniese department van voedsel en landbou om saam te werk ter bevordering van die landbou.

“Ek is baie tevrede met die ooreenkoms omdat dit die weg sal baan vir volhoubare ekonomiese groei in die Wes-Kaapse en Kaliforniese landbousektor,” sê mnr. Alan Winde, premier van die Wes-Kaap.

Die ooreenkoms wat op ’n digitale vergadering gesluit is, is bygewoon deur Winde, dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, me. Karen Ross, sekretaris van die Kaliforniese department van voedsel en landbou, en mnr. Will Stevens, tydelike konsul-generaal van Amerika.

“Dis werklik ’n historiese dag en ek hoop dat die ooreenkoms sal help om die verhouding van Kalifornië en die federale regering van Amerika met die Wes-Kaap te versterk,” sê Winde.

Hy sê die doel van die ooreenkoms is om ’n buigbare en gunstige ruimte te skep vir die uitruil van inligting oor hoe om ten beste te werk te gaan rondom klimaatsverandering. Verder het dit ook ten doel om inligting uit te ruil oor landboutegnologie en praktyke wat sal bydra tot die verbetering van grondgesondheid, doeltreffende watergebruik en die vermindering van kweekhuisgasvrystellings.

Dit sal bewerkstellig word deur:

- Doeltreffende watergebruik te bewerksterkstellig deur meer van grondwater gebruik te maak;

- Die impak van klimaatsverandering in die landbousektor te ondersoek;

- Die uitruil van inligting oor beleid, regulasies en regeringsmodelle;

- Twee jaarlikse gesamentlike seminare, werksessies en vergaderings te hou waar kundiges en belanghebbendes inligting sal uitruil met sleutelvennote en opleiding verskaf sal word; en

- Die openbare, private en akademiese instellings van die twee lande saam te laat vergader of om ander lande hierby te betrek.

Meyer sê die ooreenkoms wil voedselsekerheid bevorder en omgewingskwessies aanpak. “Die Wes-Kaap het ’n uitvoergedrewe landbousektor en die samewerking sal tot die Wes-Kaap en Kalifornië se voordeel wees. Dit sal hulle ook meer mededingend maak met die ontsluiting van nasionale en internasionale markte.”

Hy sê die ooreenkoms skep ’n platform om oplossings vir kwessies te vind aangesien die Wes-Kaap en Kalifornië ’n Mediterreense klimaat het met soortgelyke omstandighede en probleme rondom produksie, klimaat en grond.

Ross sê Kalifornië is dankbaar vir die geleentheid om met die samewerking van die Wes-Kaap geleenthede vir boere te kan uitbrei en kenners te word op die gebied van landbou in ’n klimaatsveranderende omgewing.

“Ons gemeenskaplike toewyding daaraan om boere, akademici en regerings met mekaar te verbind om boere se aanpasbaarheid tot die beste praktyke te laat uitbrei tot voordeel van die natuurlike en bewerkbare grond, kan op dié manier tot almal se voordeel strek.”

Die ondertekening van die samewerkingsooreenkoms volg op talle ooreenkomste tussen die Wes-Kaapse regerings en regerings van ander Amerikaanse deelstate wat in die verlede gesluit is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.22
-0.2%
Rand - Pond
21.30
+0.2%
Rand - Euro
18.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,010.13
+0.6%
Palladium
1,637.67
-1.8%
Goud
1,928.37
-0.1%
Silwer
23.54
-1.6%
Brent-ruolie
87.47
+1.5%
Top-40
74,915
+0.6%
Alle aandele
80,944
+0.5%
Hulpbronne 10
78,143
-0.1%
Industriële 25
103,907
+0.7%
Finansiële 15
16,333
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Let go and let God
Eks uniek met ñ twist😊. haat konflik en jaloesie. I'm a born again son of God🙌 soek vrede. geduld. en ek haat leuens
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot