AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wes-Kaap kry nuwe minister van landbou

’n Nuwe Wes-Kaapse minister van landbou en landelike ontwikkeling sal ná die verkiesing aangewys word.

Dit kom nadat die huidige landbouminister, mnr. Gerrit van Rensburg, hom van die DA se kandidatelys vir die komende verkiesing onttrek het.

Sy woordvoerder, mnr. Wouter Kriel, sê Van Rensburg was op die lys, maar nadat hy die saak goed deurdink het, het hy besluit om hom te onttrek.

Maar hy sal nie vir die landbou verlore wees nie. Besonderhede oor hoe Van Rensburg die landbou in die toekoms gaan dien, word nog stil gehou.

Onder Van Rensburg is die Wes-Kaapse departement van landbou al verskeie kere deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Regeringsouditeure (SAIGA) as die beste regeringsdepartement in die land aangewys.

Sukses
Van Rensburg is ook ’n voorstaander vir die nasionale uitbou van die plaaswerker van die jaar-kompetisie, wat reeds sedert 2002 in die Wes-Kaap suksesvolle erkenning gee aan die belangrike rol van plaaswerkers in die land se ekonomie en in die gemeenskap.

In landboukringe word reeds bespiegel oor wie die volgende moontlike provinsiale minister van landbou sal wees. Van die name wat genoem word as moontlike kandidate, is mnr. Basil David Kivedo. Hy is sesde op die provinsiale kandidatelys en tans die uitvoerende burgemeester van die Breedevallei-munisipaliteit. Hy was ’n prominente figuur by die vergaderings met plaaswerkers nadat gewelddadige plaaswerstakings in die provinsie plaasgevind het.

Adv. Gesie van Deventer, burgemeester van die Drakenstein-munisipaliteit en mnr. Theuns Botha, Wes-Kaapse minister van gesondheid, onderskeidelik 22ste en derde, kan ook moontlike kandidate wees. Albei het ’n sterk landbou-agtergrond. Me. Helen Zille, die Wes-Kaapse premier, besluit self wie sy in haar kabinet aanstel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-2.0%
Rand - Pond
19.39
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,643.40
-0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot