AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wes-Kaap kry 'nuwe' ontwikkelingsagentskap

'n Groot verantwoordelikheid rus op die Landelike Ontwikkelingskorporasie (Lanok) se opvolger om ontwikkeling in landelike gebiede vinnig en tasbaar van stapel te stuur, sê mnr. Johan Gelderblom, Wes-Kaapse minister van landbou, toerisme en dobbelary.

Casidra, die Kaapse agentskap vir volhoubare geïntegreerde ontwikkeling in die platteland, is amptelik in Brackenfell, Kaapstad, bekend gestel. Lanok was voorheen deel van die Departement van Behuising, maar is nou omskep in 'n provinsiale eenheid wat aan mnr. Gelderblom verantwoording doen en deels deur die provinsiale regering gefinansier word.

Volgens mnr. Gelderblom is die bevordering van volhoubare ontwikkeling onder behoeftige gemeenskappe op die platteland 'n noodsaaklike onderdeel van die Wes-Kaapse regering se doelwit om armoede in die provinsie te verlig. Casidra kan in hierdie opsig 'n groot bydrae tot stabiliteit in die landbou lewer.

Die agentskap se rol is om 'n vennoot te wees om volhoubare ontwikkeling op die platteland moontlik te maak. Casidra se aktiwiteite fokus op ekonomiese groei, landelike ontwikkeling en die ontsluiting van menslike hulpbronne en vermoë.

Mnr. Gelderblom sê die Regering het meganismes in plek om duplisering van die aktiwiteite van Casidra en ander regeringsagentskappe tot die minimum te beperk. Casidra is 'n voorste agentskap vir ontwikkelingsbystand met die vermoë om belangrike ontwikkelingsgeleenthede raak te sien, doeltreffende oplossings vir ontwikkelingsprobleme te vind, te dien as katalisator vir skenkerkoördinering en die hulpbronne wat aan hom toegeken is, doeltreffend te bestuur.

Mnr. Tom de Wet, besturende direkteur van Casidra, sê die agentskap sal Lanok se kundigheid behou, maar meer op die behoeftes van klante fokus. Gemeenskappe sal aanmoedig word om betrokke te wees.

22 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot