AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wes-Kaap se boere gereed vir onrus

Spanning laai op oor moontlike geweldadige betogings op 4 Desember 2012 en gebeurlikheidsplanne is gereed.

Ná ’n vergadering Donderdag, 29 November 2012, tussen die landbou, vakbonde en die Departement van Arbeid oor die bepaling van minimum lone vir plaaswerkers het Cosatu glo ’n ultimatum aan boere gestel. Die vakbond het luidens ’n berig op Nuus24.com gesê indien ’n loonooreenkoms nie teen 4 Desember 2012 bereik is nie, kan ’n laevlak-burgeroorlog in die Wes-Kaap voorkom.
 
‘‘Dit is maak-of-breek-besprekings. Ons moet ’n oplossing kry sodat ons die staking op 4 Desember kan afweer. Ons hoop die ministerie kan deelneem aan die samesprekings en dat die vakbonde steeds daaraan toegewy is om ’n oplossing te vind,’’ aldus mnr. Tony Ehrenreich, streeksekretaris van Cosatu in die provinsie.
 
Plan
Me. Porchia Adams, skakelbeampte van Agri Wes-Kaap, sê die landbou-gemeenskap in die provinsie is op ’n gereedheidsgrondslag. “Ons kan nie onverskillig wees nie, ons moet voorbereid wees. Ons planne fokus daarop om boere, plaaswerkers en eiendom te beskerm.”
 
Adams sê hulle het ook ’n veldtog op sosiale netwerke, Truths for Tolerance, geloods. “Net deur die waarheid en verdraagsaamheid sal ons demokrasie en nasie groei. Neem deel aan die gesprek, deel jou gedagtes en kom ons vra vir vreedsame oplossings vir die plaasbetogings in die Wes-Kaap.”
 
Aanvaar
Intussen sê Agri SA boere aanvaar dat die minimumloon sal styg. Die vergadering se doel was om opsies en prosesse wat die arbeidsonrus in die Wes-Kaap kan oplos, te bespreek. ’n Oplossing vir loon- en maatskaplike voordele vir plaaswerkers was ’n langtermyn doelwit van die vergadering.
 
Die organisasie sê boere het voorgestel dat die partye ook die aard en omvang van die voorgestelde voordele vir plaaswerkers moet bespreek en moet bepaal hoe dit binne die bestaande arbeidstruktuur moet inpas. “Terwyl die bekostigbaarheid van hoër lone ’n beperking is, moet die breër beleidsomgewing wat op die sektor se winsgewindheid ’n impak het, nagegaan en aangepas word,” lui ’n verklaring.
 
Volgens die organisasie is boere gewillig om verder met arbeidsverteenwoodigers oor die kwessies te praat. Hulle het egter ’n beroep gedoen op die verteenwoordigers om met hul lede te skakel, hulle in te lig oor die proses aangaande minimum lone en om hulle te versoek om van gewelddadige en misdadige optrede af te sien.
 
“Die proses moet nie wees oor wie kry die meeste punte nie, maar om ’n volhoubare oplossing te vind. Dit is dus van die uiterste belang dat alle partye hulle daartoe verbind om te hou by die proses soos aangekondig deur me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid,” sê Agri SA.
 
Bron: Nuus24.com
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot