AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Wes-Kaapse grondeienaars genooi na sessies oor water

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Die departement van water en sanitasie in die Wes-Kaap sal op Dinsdag 31 Januarie die eerste van sy drie openbare sessies aanbied om insette te bekom oor sy konsepbeleid om water en sanitasie op private grond te verskaf.

In die eerste sessie sal boere, plaaswerkers en nie-regeringsorganisasies van die Weskus op Piketberg saamtrek om hul insette oor die konsepbeleid te lewer.

Die konsepbeleid oor water- en sanitasiedienste op private grond is onlangs in die Staatskoerant afgekondig na aanleiding van ’n hofbeslissing van die hof wat gelas het dat “die aanhoudende versuim om plaaswerkers/-bewoners en arbeidshuurders, wat binne gebiede van hul jurisdiksie woon, van toegang tot basiese sanitasie te voorsien, (asook) voldoende water en verwydering van vullis, is strydig met die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika.”

Verder sluit die versekering van die voorsiening van waterdienste aan inwoners op grond in private besit ’n wye reeks aktiwiteite in waarvan heelwat regeringsbeleid vereis.

Die hofbeslissing het daartoe gelei dat munisipaliteite hulself moes toerus om beplanning en verordeninge te verander en gesinne wat op private grond – insluitend plase – woon, in ag te neem wanneer hulle dienste soos water, sanitasie en vullisverwydering verskaf.

Die openbare sessies is soos volg ingedeel: 

• 31 Januarie by Piketberg-gemeenskapsaal (Weskus).

• 2 Februarie by Surval Boutique Olive Estate, Oudtshoorn.

• 3 Februarie by Cumberland Hotel, Worcester.

Al die sessies is geskeduleer om 10:00 te begin.

Belanghebbendes wat die konsultasies wil bywoon, moet hul bywoning bevestig deur ’n e-pos op of voor 29 Januarie aan xulubanak@dws.gov.za te stuur.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot