AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9340
0,00
CORN
29 Sep
-
4777
0,00
SOYA
29 Sep
-
9220
0,00
SUNS
29 Sep
-
9800
0,00
WEAT
29 Sep
-
7047
0,00
WMAZ
29 Sep
-
4809
0,00
YMAZ
29 Sep
-
4733
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wes-Kaapse landbou behaal uitvoer van R78 miljard in 2020

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Amelia Genis
Foto: Amelia Genis
Die jongste verslag oor werkgeleenthede en uitvoer in die Wes-Kaap bevestig die belang van dié provinsie se landbousektor, sê dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou.

Luidens hierdie verslag van mnr. Tshepo Morokong, landbou-ekonoom by die Wes-Kaapse departement van landbou, het die Wes-Kaap verlede jaar landbouprodukte ter waarde van R78,68 miljard uitgevoer.

Meyer sê dit is ’n toename van 24% vergeleke met die landbouprodukte van R63,23 miljard wat die Wes-Kaap in 2019 uitgevoer het, en bevestig die belangrike rol wat die landbousektor in die Wes-Kaap se ekonomiese herstel speel.

Luidens die verslag verteenwoordig die Wes-Kaapse landbousektor 44% van die nasionale landbou-uitvoer. Die provinsie voorsien ook meer as 20% van die werkgeleenthede in die nasionale landbousektor.

Volgens Meyer kan toenemende belegging in verwerking selfs verdere werkgeleenthede skep, aangesien primêre landbouprodukte vir 10% van die provinsie se indiensneming sorg, terwyl die verwerking daarvan slegs 4% beloop.

Meyer sê Afrika verteenwoordig ’n belangrike mark vir die Wes-Kaap se landbouprodukte. “Daarom wil ons meer uitvoergeleenthede op dié vasteland ondersoek sodat ons voordeel kan trek uit die Afrika-vasteland-vryhandelgebied.”

Mnr. Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, sê die huidige rekordhoë werkloosheidskoers van 34,4% is een van die grootste oorsake van armoede en ongelykheid in Suid-Afrika. Daarom is Agri Wes-Kaap verheug oor die uitnemende prestasie van die Wes-Kaap se landbou-uitvoer vir 2020 en die moontlike werkskepping wat daarmee gepaard kan gaan.

“Die groei in landbou-uitvoer bring nie net mee dat daar moontlik meer belegging in die landbou kan plaasvind nie, maar ook dat bykomende werkgeleenthede in die landbouwaardeketting – bemarking, verpakking, verwerking, vervoer, insetverskaffers – geskep kan word.

“Agri Wes-Kaap is opgewonde oor die omvang van vanjaar se landbou-uitvoer en is optimisties dat die Wes-Kaap selfs die hoogtes van verlede jaar kan oortref. Funksionele infrastruktuur wat ten volle in werking is, veral van die hawens, is egter van deurslaggewende belang.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.36
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,646.69
-0.8%
Silwer
18.67
-1.2%
Palladium
2,141.00
-0.5%
Platinum
850.50
-1.8%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,413
0.0%
Alle aandele
63,808
0.0%
Hulpbronne 10
57,878
0.0%
Industriële 25
78,523
0.0%
Finansiële 15
14,099
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot