AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wes-Kaapse landbou: Ouditeur-generaal kry bloedneus in hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Die appèlhof het die week in die guns van die Wes-Kaapse departement van landbou beslis nadat die ouditeur-generaal ’n aansoek gebring het teen gekwalifiseerde ouditverslae vir die departement.

Die appèlhof het die beslissing van die Wes-Kaapse hooggeregshof om die ouditeur-generaal se gekwalifiseerde ouditverslae vir die boekjare tot 31 Maart 2017 en tot 31 Maart 2018 ter syde te stel, bevestig.

Die departement het die hof genader ná mislukte pogings om die dispuut met die ouditeur-generaal oor sy kwalifisering van die departement se rekeningkundige hantering van oordragsbetalings en die ouditeur-generaal se beskouing van die hoofagentbeginsel vir die twee boekjare te besleg.

Die appèlhof het bevind die ouditeur-generaal het ’n fout begaan in sy interpretasie en toepassing van die toepaslike rekeningkundige standaarde in sy oudit van die departement se finansiële state vir die twee boekjare.

Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, sê die departement verwag nou dat die ouditeur-generaal die betrokke ouditverslae sal hersien en weer publiseer in ooreenstemming met die appèlhof se bevindinge.

“Die departement sal die ouditeur-generaal ook kontak oor latere ouditsiklusse waarin staatgemaak is op ’n soortgelyke verkeerde toepassing van die toepaslike rekeningkundige standaarde om bevindinge te maak. Die departement is oortuig dat rasionele begrip sal seëvier.”

Meyer sê dit maak hom trots om, met die regbank se ondersteuning, te sê dat die Wes-Kaapse departement van landbou ’n uitstekende finansiële bestuursrekord het.

“Ek herhaal my vroeëre standpunt dat hierdie saak nog altyd oor die herstel van die departement se bestuursrekord gehandel het. Dit moenie die departement se verhouding met die ouditeur-generaal, wat ’n noodsaaklike rol in die beskerming van Suid-Afrika se demokrasie speel, in ’n slegte lig plaas nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot