AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9530
-36,00
CORN
27 Sep
-
4818
-37,00
SOYA
27 Sep
-
8700
-9,00
SUNS
27 Sep
-
9848
-120,00
WEAT
27 Sep
-
7045,8
-12,20
WMAZ
27 Sep
-
4838
-28,00
YMAZ
27 Sep
-
4680
-30,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wes-Kaapse melkboere ten gunste van maatskappy

Melkboere in die Wes-Kaap wil hulle nog nie verbind tot die stigting van 'n maatskappy waardeur hulle hul melk gesamentlik kan bemark nie, maar is ten gunste van die idee en is dit eens dat hulle 'n groter sê oor die melkprys moet hê.

'n Vergadering in Malmesbury is onlangs deur dr. Pieter de Villiers, hoofbestuurder van die Melkprodusente-organisasie (MPO), gelei en 26 boere het dit bygewoon. Dié boere produseer na raming sowat 310 000 liter vars melk per dag, of sowat 65 % van die Wes-Kaap (Suid-Kaap uitgesluit) se melkmark.

Die vergadering volg op 'n vorige vergadering waarop boere hul ongelukkigheid met melkkopers laat blyk het. Boere voel kopers span saam om pryse laag te hou. Hulle het die MPO toe gevra om die saak te ondersoek en aanbevelings aan boere te maak.

Dr. De Villiers stel voor dat die boere 'n maatskappy stig. Só 'n maatskappy sal volgens hom melkvoorsiening en oorskotmelk in die Wes-Kaap bestuur, help verseker dat produsente 'n regverdige deel van die verbruikersprys van melk kry, kostebesparing teweegbring deur duplisering ten opsigte van dinge soos vervoer, laboratoriumdienste en finansiering uit te skakel en melkgehalte waarborg.

Hy sê in Suid-Afrika word die gaping tussen die boer se prys en die verbruikersprys groter en melkvloei in die land is ongereguleer. Maniere moet gevind word om oorskotmelk vinnig uit die stelsel te kry. 'n Melkpoeierfabriek wat deur boere beheer word, is een moontlikheid. As Wes-Kaapse boere net 100 000 liter tot 200 000 liter melk sáám kan bestuur, sal dit volgens hom 'n groot verskil maak.

Dr. De Villiers se voorstel is bespreek, maar die boere het gevoel hulle kan nie 'n besluit neem voor hulle nie groter duidelikheid het oor hoe so 'n maatskappy sal werk nie.

'n Kort vraelys is uitgedeel waarop hulle inligting oor aspekte van hul boerdery moes aandui, soos hul daaglikse produksie, die afstand na melkkopers en of hulle die voorstel in beginsel aanvaar of nie. Dr. De Villiers sal hierdie inligting gebruik om hom te help om 'n meer spesifieke voorstel op te stel, waarskynlik vroeg in die nuwe jaar. Hy sê al die boere het ten gunste van die voorstel gestem.

20 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
+0.6%
Rand - Pond
19.40
-0.4%
Rand - Euro
17.31
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,637.00
+0.9%
Silwer
18.67
+1.7%
Palladium
2,041.34
-0.1%
Platinum
861.76
+1.0%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,305
+0.0%
Alle aandele
63,663
+0.1%
Hulpbronne 10
56,065
-0.3%
Industriële 25
79,425
-0.1%
Finansiële 15
14,087
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot