AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wes-Kaapse swart boere in steek gelaat

Swart boere in die Wes-Kaap word deur die provinsiale departement van landbou gefaal, sê Afasa.

Dié organisasie vra vir ingryping om die uitdagings te besweer waaronder swart boere in die Wes-Kaap gebuk gaan. Volgens Afasa (African Farmers' Association of South Africa) skiet die provinsiale departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming tekort aan die vermoë om transformasie in die landbou-ekonomie van die provinsie voort te bring.

Mnr. Ismail Motala, tussentydse voorsitter van Afasa in die Wes-Kaap, sê baie van die plase wat deur die departement aangekoop word is in ’n slegte toestand, dit terwyl dit teen hoë pryse bekom word.

Begunstigdes word op hierdie plase gevestig sonder ’n finansierings- of ontwikkelingsplan. Hy het gesê dat min herkapitalisering van plase in die provinsie plaasvind. “Hoewel die amptenare vergaderings hou en die herkapitalisering van plase bespreek, is min plase in die provinsie geherkapitaliseer.”

Verder word strategiese vennote aangestel sonder enige konsultasie of goedkeuring van die eienaars van die plase, het hy gesê.

Probleme met begunstigdes
Van die bewerings op verskillende plase is pleks dat plaaswerkers die begunstigdes op 'n plaas geword het, kaders van die voormalige militêre vleuel Umkhonto we Sizwe die begunstigdes geword het. In ’n ander geval word beweer dat ’n maand nadat ’n begunstigde ’n plaas toegestaan is, het die departement ’n “nuwe vennoot” aan die begunstigde opgedring. Dié vennoot is na bewering ’n familielid van ’n werknemer van die departement.

Op ’n ander plaas, waar daar twee begunstigdes is, word beweer dat amptenare van die departement slegs een begunstigde by gesprekvoering toelaat.

Die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming het nie op navrae van Landbouweekblad gereageer nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot