AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8990
-26,00
CORN
05 Okt
-
4791,2
-10,80
SOYA
05 Okt
-
9240
-25,00
SUNS
05 Okt
-
10200
-10,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4952,8
36,80
YMAZ
05 Okt
-
4870
14,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Weste kry wyd reën, ooste nog senuagtig

Reënval in die week van 10 tot 16 November is maak-of-breek-tyd vir boere in die somergraangebiede.

Danksy verspreide reën kon die somerplanttyd in die weste volstoom begin, maar in Mpumalanga, waar die optimale planttyd tot middel November is, hou talle boere nog ’n besorgde oog op die weervoorspelling.

Neerslae oor dié provinsie was tot dusver kol-kol en die grootste deel was teen middel van verlede week nog sleg droog. Die week van 10 tot 16 November is derhalwe maak-of-breek-tyd vir boere.

Vooruitsigte vir verdere reën die volgende twee weke het darem teen verlede week belowend gelyk vir die grootste deel van die somerreëngebied, insluitend die ooste.

Die weer sal na verwagting in die komende weke die oorheersende dryfveer op die graanmarkte wees. Die onsekerheid daaroor, veral in Mpumalanga, het reeds die laaste tyd saam met ’n swak rand redelike steun aan veral die geelmielieprys gegee.

Die eerste noemenswaardige lentereën het ook groot verligting vir veeboere gebring. In groot dele van die Oos-Kaap is al stewige totale aangeteken. In dele van die Boesmanland waar die veld al baie swart was, het die reëntyd ook baie goed begin, met neerslae van tot 50 mm, berig Amelia Genis.

Wat die res van die seisoen betref, meen die internasionale ghoeroes die El Niño-spook loop nog. Die jongste verwagting is dat ’n amptelike El Niño-verskynsel teen vroeg volgende jaar kan begin geld, sê die Australiese Buro vir Meteorologie. Dié instelling voorspel ’n kans van minstens 50% op ’n swak tot middelmatige El Niño-verskynsel.

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye waarsku ook in sy jongste klimaatverslag oor die moontlikheid van ondergemiddelde reënval teen middelsomer. Boere word gemaan om nie hul veld se drakrag met te groot veeladings te oorskry nie.

Bogemiddelde reënval word wel vir sekere gebiede in die vroegsomer verwag, maar die modelle wys uit dat dié voorspelling redelik onseker is.

* Kyk na die satellietfoto van die weer oor SA: Klik op die foto van die aardbol en wag dat dit oopmaak. Die foto word verskeie kere deur die dag verfris.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.25
-0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,711.52
-0.9%
Silwer
20.64
-2.0%
Palladium
2,284.51
-1.6%
Platinum
923.10
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,378
-0.8%
Alle aandele
65,830
-0.7%
Hulpbronne 10
63,463
-1.7%
Industriële 25
79,678
-0.5%
Finansiële 15
14,083
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot