AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9546
0,00
CORN
30 Sep
-
4786,4
-1,60
SOYA
30 Sep
-
9460
68,00
SUNS
30 Sep
-
9350
-82,00
WEAT
30 Sep
-
7118
18,00
WMAZ
30 Sep
-
4904
12,00
YMAZ
30 Sep
-
4870
19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wet teen onbillike grondtaks nodig, s

'n Nasionale wet is dringend noodsaaklik om te verhoed dat plaaslike owerhede boere onbillik op grond belas.

Só sê mnr. Japie Grobler, voorsitter van Agri SA, na aanleiding van die uitspraak van die Appèlhof in Bloemfontein dat die Oostelike Gautengse Diensteraad (nou Ikurhukeni en Kungweni Plaaslike Owerheid), belasting op 'n onwettige wyse gehef het.

"Hierdie uitspraak is daarop gegrond dat eiendom as sodanig nie gewaardeer is nie, grondeienaars onbillik verskillend gehanteer is en die grondslag van die berekeninge gevolglik irrasioneel en diskriminerend was," het mnr. Grobler gesê.

Hy het gesê die uitspraak is belangrik om die finalisering van nasionale wetgewing hieroor kragtens die Grondwet van Suid-Afrika te bespoedig, soos wat Agri SA herhaaldelik versoek het.

Hoewel Agri SA om goeie redes in beginsel teen belasting op boerderygrond gekant is, skryf die praktyk dit nou voor dat 'n nasionale wet dringend nodig is. So 'n wet sal onder meer kriteria moet verskaf om die ekonomiese uitwerking van grondbelasting ingevolge art. 229 (2)(a) van die Grondwet te kan bereken.

"Deur grondbelasting te bereken en toe te pas op die grondslag van die kostestruktuur van plaaslike owerhede, soos in dié geval van toepassing was, kan die landbou ernstig benadeel omdat dit geheel en al in stryd is met belastingbeginsels, soos die vermoë om te betaal," het mnr. Grobler gesê.

Mnr. Borrie Erasmus, Vrystaat Landbou se woordvoerder oor plaaslike regering, sê die boodskap wat die hofuitspraak gee is dat munisipale owerhede wat grondbelasting op landbougrond wil hef, moet sorg dat hulle hul wette en funksies regkry.

Hy sê die saak is as toetssaak beskou nadat verskeie munisipaliteite in die Vrystaat aangedui het dat hulle grondbelasting wil instel. Die Nketoana-munisipaliteit, wat die distrikte Reitz, Petrus Steyn, Lindley en Arlington insluit, het in reaksie op 'n beswaarskrif deur die boere by sy standpunt gebly dat grondbelasting van 2 % gehef gaan word.

Die Oostelike Gautengse Diensteraad het die eerste keer in 1997 belasting op landbougrond aangekondig nadat die skriftelike toestemming van die Gautengse wetgewer daarvoor verkry is. Boere het deur die georganiseerde landbou hewig beswaar aangeteken, maar die raad het hom min aan hulle gesteur en voortgegaan om die belasting te hef. 'n Groep grondeienaars het die saak na die Hooggeregshof geneem wat uitspraak teen die boere gegee het. Die boere het geappelleer en uitspraak is ten gunste van hulle gegee.

Appèlregter Mohamed Navsa, wat uitspraak namens die volle regbank van die Appèlhof gelewer het, sê die kennisgewings van die plaaslike regering wat in 1997, 1998 en 1999 deur die Oostelike Gautengse Diensteraad in die provinsiale koerant gepubliseer is en ingevolge waarvan die grondbelasting gehef is, is ongeldig met geen uitwerking op regskrag nie.

Die hof het ook die diensteraad beveel om die boere se regskoste te betaal.

11 Oktober

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.2%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.61
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,670.55
+0.6%
Silwer
19.16
+1.8%
Palladium
2,225.50
+0.9%
Platinum
879.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,350
+0.8%
Alle aandele
63,636
+0.6%
Hulpbronne 10
60,687
+1.5%
Industriële 25
77,071
+0.4%
Finansiële 15
13,750
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot