AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Wetgewing beskerm onwettiges

Boere wat onwettige immigrante nie volgens arbeidswetgewing vergoed vir die werk wat hulle doen nie, kan voor die Arbeidshof gebring word.

Boere wat onwettige immigrante nie volgens arbeidswetgewing vergoed vir die werk wat hulle doen nie, kan voor die Arbeidshof gebring word.


Mnr. Les Kettledas, adjunkdirekteur vir arbeidsbeleid by die Departement van Arbeid, het in die Parlement gesê alle werkers, wettig of onwettig, is aan Suid- Afrika se arbeidswetgewing onderhewig.


Stappe kan volg

Daarom kan stappe gedoen word teen werkgewers wat hul werkers misbruik of nie die minimum loon betaal nie. Hy het aangedui talle Zimbabwiërs werk op plase in Mpumalanga en Limpopo en word nie die minimum loon betaal nie. Hul werkgewers is opdrag gegee om dit reg te stel en die agterstallige geld aan die werkers te betaal.


Om te verseker dat die opdrag uitgevoer word, moet die werkgewer ’n skriftelike onderneming daarvoor gee. Indien dit onsuksesvol is, sal ’n voldoeningsbevel uitgereik word. Die laaste opsie is om die boer voor die Arbeidshof te daag as hy steeds nie die werkers na behore vergoed nie.


Verskil tussen werkers

Kettledas sê die kwessie van werkers wat nie die nodige dokumente het nie of onwettig in die land is, word na die Departement van Binnelandse Sake verwys.

Mnr. Sam Morotoba van die Departement van Arbeid het gesê hulle het tydens inspeksies op sommige plase gevind dat daar groot verskil in die huisvesting van wettige en onwettige werkers is.


Mnr. Jackson McKay van die Departement van Binnelandse Sake het gesê dat diegene wat nie om werkspermitte aansoek gedoen het tydens die spesiale dokumentering van Zimbabwiërs in die land nie, gedeporteer sal word.


19 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot