AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4777
0,00
SOYA
29 Sep
-
9428,4
67,40
SUNS
29 Sep
-
10162
188,00
WEAT
29 Sep
-
7103
32,00
WMAZ
29 Sep
-
4870,2
-11,80
YMAZ
29 Sep
-
4732
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wetgewing moet grondhervorming dryf

Wetgewing word na die Parlement gebring om die ongelykhede van die verlede te herstel sonder om voedselsekerheid te bedreig.

Wetgewing wat onder meer die instel van grondplafonne, rasklassifisering, en ’n bestuursraad vir grondregte gaan laat realiseer, sal vanjaar na die Parlement gebring word.

Die vyf stukke wetgewing wat die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming nou op fokus wil sy pogings steun om grondhervorming mee te bring wat ongelykhede van die verlede herstel, sonder om beduidende ontwrigting aan landbouproduksie en voedselsekerheid te bring.

Die wetgewing is die Wetsontwerp op Kommunale Grondregte, die Wysigingswetsontwerp op Gemeenskapseiendomsverenigings (CPA’s), die Wysigingswetsontwerp op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg, die Wetsontwerp op die Regulasies vir Grondbesit en die Wetsontwerp op die Elektroniese Registrasie van Aktes.

Mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het gesê dat dié voorgestelde wetgewing wil verseker dat Suid-Afrika saam vorentoe kan beweeg. “Ek is vol vertroue dat hierdie beleid en stukke wetgewing die ANC-beheerde regering op die pad sal plaas om die proses van landelike ontwikkeling en grondhervorming te versnel.”

Die Wetsontwerp op Kommunale Grondregte sal ’n hervorming aan die grondregte van gemeenskappe bring deur die institusionele gebruikregte van grond deur individuele huishoudings te verseker. Dit sal ook help om gemeenskapsgrond uit die kake van “grondhaaie” te hou, het Nkwinti gesê.

Die Wysigingswetsontwerp op CPA’s poog om maatskaplike stabiliteit binne die gemeenskappe te bewerkstellig en ook om titelaktes aan individuele huishoudings, beide plaasbewoners en woonwerkers, te gee. Die Wysigingswetsontwerp op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg van 2014 sal die ou Esta-wetgewing (Wet 62 van 1997) en die Wet op Grondhervorming (Huurarbeiders) (Wet 3 van 1996) wysig, die regte van plaasbewoners beter reguleer én alternatiewe oplossingsmeganismes vir die uitsetting van bewoners bied. Dit maak ook voorsiening vir die stigting van ’n bestuursraad vir grond en grondbestuurkomitees wat dispute oor grondregte moet identifiseer, monitor en oplos.

Die Wetsontwerp op die Regulasies vir Grondbesit maak voorsiening vir die stig van ’n grondkommissie, die bepaling van grondplafonne, die regulering van grondeienaarskap van buitelanders en ook die terugbring van rasklassifikasie by die eienaarskap van grond en eiendom.

Nkwinti het gesê die Wetsontwerp op die Elektroniese Registrasie van Aktes maak voorsiening vir die daarstel van 'n elektroniese stelsel wat die departement in werking wil stel om universele, landwye toegang tot die akteregister te verkry. Die aktekantoor verwerk sowat 'n miljoen registrasies per jaar, maar huidiglik doen hy dit met die hand, het hy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
-0.9%
Rand - Pond
19.41
+0.1%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,647.29
-0.8%
Silwer
18.63
-1.4%
Palladium
2,139.91
-0.5%
Platinum
849.50
-2.0%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,427
-1.7%
Alle aandele
62,815
-1.6%
Hulpbronne 10
57,368
-0.9%
Industriële 25
77,205
-1.7%
Finansiële 15
13,738
-2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot