AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wetgewing oor grond goedgekeur

Twee Wysigingswetsontwerpe insake grondhervorming is deur die Nasionale Raad van Provinsies goedgekeur.

Die wetgewing wat verandering aan die landskap van die land se grondhervorming meebring, is deur die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) goedgekeur.

Dit is die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte, wat grondeise vir 'n tydperk van vyf jaar heropen en die Wetsontwerp op die Waardering van Eiendom, wat voorsiening maak vir die aanstelling van ’n grondwaardeerder-generaal.

Die onderskeie wetgewers van die nege provinsies se finale mandate is aan die gekose komitee oor grond en omgewingsake oorgedra. Vir beide wetgewing het die NRP slegs die goedkeuring van vyf provinsies nodig om die wetgewing te aanvaar. By die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte is dit net die Wes-Kaap wat teen die wetgewing gestem het.

Die provinsie het vroeër sekere wysigings voorgestel waaronder hy die wetgewing sou steun. Dié wysigings is deur die komitee en die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming afgekeur. Die Wes-Kaap wou hê dat alle uitstaande eise eers afgehandel moes word voordat eise heropen word en dat die eisproses met ’n kommunikasieveldtog van ses maande voorafgegaan moes word. Hy wou ook hê dat eise net vir ’n jaar oopgestel moes word.

Die Oos-Kaap, Limpopo, Mpumalanga, die Noord-Kaap en die Noordwes se stemme was genoeg om die wetgewing die groen lig te gee. Die Vrystaat het ’n verslag ingedien met ’n voorstel dat die President toegelaat moet word om afgetrede regters aan te stel wat kennis en ondervinding van grondkwessies het.

Rakende die Wetsontwerp op die Waardering van Eiendom, waar die Regering nie meer van die gewillige koper/verkoper- beginsel hoef gebruik te maak wanneer hy grond vir grondhervorming wil bekom nie, het ses provinsies hul steun aan die wetgewing toegesê. Dié wetgewing kon dus ook deur die NRP goedgekeur word. Hierdie wetsontwerp en die een wat die heropening van grondeise moontlik maak, sal na pres. Jacob Zuma gestuur word vir goedkeuring.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot