AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4745
-63,00
SOYA
27 Sep
-
9375
-3,00
SUNS
27 Sep
-
9780
-188,00
WEAT
27 Sep
-
7044
-14,00
WMAZ
27 Sep
-
4826
-40,00
YMAZ
27 Sep
-
4761,8
-36,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

WhatsApp is staatmaker teen misdaad

WhatsApp raak al hoe meer die boer se regterhand in die stryd teen misdaad. Lees hier oor welslae wat boere met WhatsApp-groepe behaal.

Die slimfoon-toep WhatsApp is een van die beste kommunikasiemiddels in boerdery, sê mnr. Hendrik Maritz, ’n Noord-Kaapse wildboer van die plaas Glen Lyon tussen Prieska en Upington.

Maritz boer op sowat 58 000 ha en hy is lid van een van WhatsApp-groepe van sowat 30 boere in die distrik. Maritz sê vandat hulle die toep gebruik, het hulle veral die diefstal van skape in dié omgewing redelik aan bande gelê.

“Ons het ook welslae behaal met die periodieke onwettige jag van koedoes langs een van die hoofroetes hier: Sedert die WhatsApp-groepe deur boere benut is, het dié stropery ook verminder,” sê Maritz.

Naby Boegoeberg het mnr. André Geldenhuys onlangs op WhatsApp gelees van 'n misdadiger wat by Groblershoop se hof ontsnap het. “Al wat ek onthou, is dat sy naam Elvis was. So 'n ruk later daag 'n vreemde man by my op wat werk soek. Ek kon hom nie werk aanbied nie, maar vra my werknemers of hulle hom ken. Dit kom toe uit dat sy naam Elvis is. Ek het hom in hegtenis geneem en stuur sy foto via WhatsApp na die polisie. Net die man wat hulle soek. Hy is voorheen aangekla van roof, aanranding en verkragting.

“As ek nie die eenvoudige WhatsApp-boodskap gelees het nie, was Elvis dalk nog op vrye voet.”

WhatsApp is die afgelope tyd in 'n ander voorval deur boeregroepe benut om plaasaanvallers te fnuik. Boere van Stutterheim het vinnig gereageer nadat alarm op hul WhatsApp-groep gemaak is ná 'n plaasaanval op Sondag, 3 April op mnr. Ian Cawthorn in die distrik. Lees die berig hier.

Ten slotte sê Maritz: “WhatsApp lei daartoe dat boere makliker met mekaar kan kommunikeer. Ek dink nie daar is op die oomblik 'n beter kommunikasiemiddel vir boere nie.”

* Lees ook die artikel oor Maritz se belangstelling in gemotoriseerde valskermsweeftuie om sy wildplaas te bestuur en te beveilig.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+1.0%
Rand - Pond
19.32
+0.0%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,638.78
+1.0%
Silwer
18.72
+2.0%
Palladium
2,057.00
+0.7%
Platinum
865.50
+1.5%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,255
-0.1%
Alle aandele
63,605
-0.0%
Hulpbronne 10
56,067
-0.3%
Industriële 25
79,478
-0.1%
Finansiële 15
14,008
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot