AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4907
27,00
SOYA
05 Okt
-
9248
-17,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7204,8
35,80
WMAZ
05 Okt
-
4960
44,00
YMAZ
05 Okt
-
4871,4
15,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wie gaan SA se Boer van die Jaar wees?

Een van die hoogtepunte op die landboukalender is die aanwys van Landbouskrywers SA se nasionale Boer van die Jaar, wat oor twee weke in Pretoria plaasvind.

Landbouskrywers SA se onderskeie streke (Noord, Sentraal en Suid) het reeds hul wenners bekend gemaak wat aan die nasionale Boer van die Jaar-, Nuwe Toetreder tot die Kommersiële Landbou- en Landboukundige van die Jaar-kompetisie meeding. Altesame 17 benoemings is in dié drie kategorieë gemaak.

Boer van die Jaar:

Die kandidate in dié kategorie is (in geen spesifieke volgorde):

* Mnr. Nick Serfontein (Vrystaat) van die Sernick-groep, Edenville.

* Mnr. Vickie Bruwer (Noord-Kaap) van die Genade-boerdery, Douglas en Hopetown.

* Mnr. Josias le Roux (Wes-Kaap) van die Langhoogte-boerdery, Botrivier.

* Me. Rina Belcher (Gauteng) van die Belnori-boetiek-kaasmakery, Benoni.

* Mnr. André Ernst (Limpopo) van die Allesbeste-boerdery, Tzaneen.

* Mnr. Jerry Basson (Noordwes), mielie- en sonneblomboer van Delareyville.

Landboukundige van die Jaar:

Die kandidate is:

* Mnr. Jannie de Villiers (Gauteng), hoofbestuurder van Graan SA.

* Dr. Theo de Jager (Limpopo) is genomineer as voorsitter van twee van die belangrikste landbou-organisasies in Afrika, die Pan-Afrika-boerevereniging (Pafo) en die Suider-Afrikaanse Konfede­rasie van Landbou-unies (Sacau).

* Dr. Barry Christie (Mpumalanga), bedryfsbestuurder van die SA Makadamia-kwekersvereniging.

* Dr. Flippie Cloete (Noordwes) wat verbonde is aan die Noordwes-Universiteit se eenheid vir omgewingswetenskap en –bestuur.

* Dr. Mias van der Westhuizen (Vrystaat) wat verbonde is aan die Vrystaatse departement van landbou op Glen.

* Mnr. Hannes Hattingh (Noord-Kaap), landboukundige van die landboumaatskappy GWK.

* Dr. Gerhard Verdoorn (Oos-Kaap), gifstofkenner en direkteur van die Griffon-inligtingsentrum asook raadgewer van die Roofdierbestuursforum.

* Mnr. André Roux (Wes-Kaap), direkteur van volhoubare hulpbronbestuur by die Wes-Kaapse departement van landbou.

Nuwe Toetreder tot die Kommersiële Landbou:

Noord: Mnr. Simon Teffo, graan- en groenteboer van Randfontein.

Sentraal: Mnr. Eric Ntlaba, varkboer van Lindley.

Suid: Me. Phirdy Motala, byeboer van Wolseley.

Die nasionale wenners word Vrydagaand, 11 November, by die Velmore-landgoed in Pretoria, bekend gemaak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.70
-0.4%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,716.31
-0.6%
Silwer
20.73
-1.6%
Palladium
2,315.34
-0.3%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,706
-0.2%
Alle aandele
66,192
-0.2%
Hulpbronne 10
63,876
-1.1%
Industriële 25
80,102
+0.0%
Finansiële 15
14,159
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot