AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wie sal 2021 se Boer van die Jaar wees?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Vida Booysen
Foto: Vida Booysen
Vanjaar se Boer van die Jaar word Vrydag 12 November aangekondig.

Dit is amper tyd vir Landbouskrywers SA se nasionale toekennings waar vanjaar se Boer van die Jaar aangekondig sal word. Die toekenningsgeleentheid is op Vrydag 12 November by Cavalli buite Stellenbosch.

Vanjaar se toekennings word deur die Landbouskrywer SA se !Xhariep-streek aangebied. Op dieselfde geleentheid sal die Boer van die Jaar, Landboukundige van die Jaar en Nuwe Toetreder tot Kommersiële Landbou van die Jaar ook aangewys word.

Die kandidate is soos volg:

Boer van die Jaar

• Mnr. Leon Eksteen, Bufland Boerdery (Limpopo).

• Me. Grietha van Rensburg, Amulet Vleismerino-stoetery (Noordwes).

• Mnr. Gerrit van Zyl, Hanzyl Bonsmaras (Vrystaat).

• Mnr. Jan le Roux (Wes-Kaap).

• Andrew Jordaan en Seuns (Oos-Kaap).

Landboukundige van die Jaar

• Prof. Gareth Bath (Gauteng).

• Dr. Johnny van der Merwe (Noordwes).

• Dr. Francois van de Vyver (KwaZulu-Natal).

• Prof. Karen Theron (Wes-Kaap).• Dr. Andries Daniels (Noord-Kaap).

Nuwe Toetreder tot Kommersiële Landbou van die Jaar

• Vutlhari Chauke, VT Harvest (Edms.) Bpk (Noord-streek).

• Chamomile Farming (!Xhariep-streek).

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-0.4%
Rand - Pond
19.44
-0.3%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,645.00
+0.1%
Silwer
18.94
+0.4%
Palladium
2,081.00
+0.4%
Platinum
868.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,386
+0.5%
Alle aandele
63,717
+0.5%
Hulpbronne 10
56,365
+0.1%
Industriële 25
79,635
+1.5%
Finansiële 15
14,002
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot