AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9862,8
194,80
CORN
06 Feb
-
4613
113,00
SOYA
06 Feb
-
9410
130,00
SUNS
06 Feb
-
11080
-15,00
WEAT
06 Feb
-
6761
60,00
WMAZ
06 Feb
-
4368
68,00
YMAZ
06 Feb
-
4444
54,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Wie wen R45 000 in mieliekompetisie?

Die finaliste van die BVG-verskansingskompetisie sal volgende week by Nampo bekendgemaak word.

BVG se jaarlikse verskansingskompetisie het op 29 April 2017 gesluit.

Die doel van die kompetisie was om veral boere, maar ook ander belangstellendes, meer vertroud te maak met die gebruik van afgeleide instrumente op die Johannesburgse Sekuriteitebeurs (JSE) om sodoende prysrisiko te bestuur. Die prysgeld van R45 000 word geborg deur BVG, BKB GrainCo, Landbou.com, die Johannesburgse Sekuriteitebeurs en Suidwes Graan.

Deelnemers moes die verskansing van 4 000 ton wit mielies vir lewering in Julie 2017 van 'n boer in die Coligny-gebied doen. Deelnemers moes met verskillende verskansingstrategieë probeer om die hoogste moontlike wins vir die boerdery te maak. Wins wat uit voor die hand liggende spekulasie gemaak is, is nie in berekening gebring nie.

Lae pryse

Vanjaar se kompetisie is heelwat meer uitdagend as dié van verlede jaar. Die prys vir wit mielies was laas jaar R5000 per ton, wat winsgewende bemarking redelik maklik gemaak het. Bemarkingstrategieë neem egter 'n heel nuwe dimensie aan by vanjaar se lae pryse.

Daar was heelwat inskrywings en vandeesweek is bepaal wie die beste gevaar het. Deelnemers het oor die algemeen'n goeie kennis van afgeleide instrumente wat op die JSE (Safex) verhandel, met sterk mededinging tussen die verskillende inskrywings.

Die finaliste sal tydens Nampo 2017 aangekondig word, en die wenners sal op'n glansgeleentheid later in die jaar aangekondig word.

BVG sal soos gewoonlik ook by Nampo wees. Almal is welkom om ons by NAMPO (Stalletjie 261F) te besoek.

Vanjaar was reeds die derde jaar wat hierdie kompetisie aangebied is. Die konsep van die kompetisie om veral produsente meer vertroud met verskansing te maak, was oorspronklik die idee van Landbou.com, BVG en BKB Grainco.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-1.0%
Rand - Pond
21.23
-0.9%
Rand - Euro
18.94
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
970.22
-0.4%
Palladium
1,602.19
-1.8%
Goud
1,866.74
-0.2%
Silwer
22.24
-0.5%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,489
-0.8%
Alle aandele
79,583
-0.8%
Hulpbronne 10
74,088
-1.5%
Industriële 25
103,121
-0.3%
Finansiële 15
16,377
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil saam stap swem klim toer. Ek lewe onder die sterre, kamp voltyds, gereed om die pad te vat..
Eks positive intresant. goeie geselskap. hou van reen en sonskyn. werk hard . speel lekker. slaap in. kamp altyd. vuur en dans. net fun.
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot