AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Wiel wil-wil draai vir wynbedryf

Die uitvoer van plaaslike wyn het in die eerste drie maande van die jaar met 21% geklim. Dit wil-wil lyk of boere beter pryse in die toekoms kan verwag.

Die uitvoer van plaaslike wyn het in die eerste drie maande van die jaar met 21% geklim.

Dit wil-wil lyk of boere beter pryse in die toekoms kan verwag. “Daar is ’n groeiende konsensus dat die internasionale wynaanbod na ’n beter balans beweeg.


Dit beteken dat pryse oor die volgende paar jaar sal styg,” sê mnr. André Morgenthal, kommunikasiebestuurder van Wines of South Africa (Wosa). Morgenthal skryf die toename in uitvoer toe aan die swakker rand.


“Die internasionale ekonomie is steeds onder druk, maar mense kry beter pryse as die wisselkoers gunstiger raak,” sê hy. Volgens hom is daar steeds ’n sterk vraag na rooi kultivars.


Die styging is ook grootliks aangevuur deur die verkope van grootmaatwyn. Die uitvoer van gebottelde wyn het in veral Oos-Afrika, Rusland en Japan gegroei. In Japan is duur, eksklusiewe wyn veral gesog.


Dit gaan nog swaar in die tradisionele markte, soos Brittanje en Nederland. Slegs Duitsland het groei getoon. Volgens me. Su Birch, uitvoerende hoof van Wosa, hou Nigerië geleenthede vir die bedryf in.


Die volume wyn wat vanaf 2007 tot verlede jaar na Nigerië uitgevoer is, het teen ’n saamgestelde koers van 24,1% gegroei. Die Nigeriese wynmark word op sowat $300 miljoen beraam en en sal met ’n beraamde $70 miljoen oor die volgende drie jaar groei.


Morgenthal meen Suid-Afrika moet fokus op wyn met middel- tot hoë pryspunte as daar na Nigerië uitgevoer word.


26 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot