AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wild: Armoede pootjie bewaring

Wild is wêreldwyd 'n krimpende hulpbron waaraan ons waarde moet koppel, sê 'n wildteler.

Menslike armoede is die grootste bedreiging vir natuurbewaring en die voortbestaan van skaars wildspesies.

Mnr. Barry York, bekende teler van goue wildebeeste in die lma-distrik tussen Modimolle en Vaalwater, sê deur wildstropers te stuit, word net die simptoom van ’n ongeregtigheid behandel.

York het op ’n boeredag van Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) by Kroonstad gesê die renoster sal slegs van uitwissing gered word indien stropers wildbewaring begin nastreef. Hiervoor sal mense toegelaat moet word om hernieubare hulpbronne wettig te kan benut. “Onregverdige wetgewing sorg nou dat slegs die stropers en misdaadsindikate uit die renoster as natuurlike hulpbron voordeel trek.”

Derhalwe moet Suid-Afrikaners hul stem dik maak met ’n boodskap aan die wêreld: “Indien julle enigsins op die toekoms van wild ag slaan, moet dit ’n waarde vir plattelandse gemeenskappe inhou. Wild moet nie beskou word as diere wat onaantasbaar is nie. Indien daar nie ’n waarde aan wilde diere gekoppel word nie, sal niemand hulle bewaar nie,” sê York.

Geen inspraak by besluite nie
Nog ’n punt van kritiek is dat die Suid-Afrikaanse wildboere, wat meer as ’n kwart van die wêreld se renosters besit, geen inspraak het as die kom by besluite oor die internasionale handel in bedreigde spesies nie.

Volgens York is daar geen beter belegging as in die wildbedryf nie. Dit is deels te danke aan die goeie leefstyl wat dit inhou en gepaardgaande inkomste.

Hy sê wild is wêreldwyd ’n krimpende hulpbron en Suid-Afrika is, met uitsondering van Namibië, waarskynlik die enigste land ter wêreld waar wild in private besit aangehou kan word.

Hy sê buitelandse beleggers stel baie belang om by die Suid-Afrikaanse wildbedryf betrokke wil raak. “Ons het ’n unieke produk wat wêreldwyd hoog in aanvraag is,” sê hy. “Die volhoubare benutting van wild en die optimalisering van die inkomste uit dié bedryf sal ons toekoms verseker.”

Volgens hom lê die suksesverhaal van die wildbedryf in Suid-Afrika daarin dat wild op landbougrond gevestig word om mense tot voordeel te strek. Dit is in teenstelling met die stigting van reservate, waar mense gewoonlik moet plek maak vir wildbewaring. “Ons bestuur ons wild om welvaart vir mense te skep in samehang met omgewingsbewaring.”

Byskrif: Mnr. Barry York van Golden Breeders (tweede van links), saam met sy seun, Richard, en me. Ramondé Odendaal van Senwes. Heel regs is dr. Peter Oberem, ondervoorsitter van Wildbedryf SA. Foto: JOHAN NORVAL

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot