AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wildboer van die Jaar aangewys

Mev. Ellalien Davey van Romaco Ranch by Mookgophong (voorheen Naboomspruit) is vanjaar se Wildboer van die Jaar.

Mev. Ellalien Davey van Romaco Ranch by Mookgophong (voorheen Naboomspruit) is op ’n swierige geleentheid aangewys as Wildbedryf SA (WRSA) en Driehoek Voere se Wildboer van die Jaar. Dié aankondiging is op Vrydag, 25 April, by die WRSA se toekeningsaand by Gallagher Estate in Midrand gemaak. 

Die kategoriewenners is soos volg: mnr. Frans Schutte (Biodiversiteit), mnr. Hanno van Rensburg (Groen Ekonomie) en mnr. Hannes Maree (Wildteler van die Jaar).

Familieboerdery
Davey en haar man, Colin, se drie seuns deel hul ouers se passie vir wildboerdery en hulle bedryf die wildplaas as ’n familie-onderneming. “Ek sou dit nooit sonder die mans se hulp kon regkry nie,” het sy gesê. “Ek is gereeld aangemoedig om in te skryf, maar het dit nooit ernstig oorweeg nie. Toe skryf ons vanjaar in en ons wen!”      

Nuwe bestuur
Die WRSA het ook ’n nuwe bestuur verkies. Dr. Gert Dry het uitgetree as voorsitter en word deur dr. Peter Oberem opgevolg.  Mnr. Wiaan van der Linde is tot ondervoorsitter verkies. 

Die ander raadslede is soos volg: mnre. Borrie Erasmus, Barry York, Karel Landman, Peet Koen, Dale Cunningham, Angus Sholto Douglas, Bernard Groenewald en Norman Adami en mev. Ellalien Davey.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-0.4%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.56
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,715.06
-0.1%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,297.00
+1.7%
Platinum
926.50
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,674
+0.8%
Alle aandele
66,072
+0.7%
Hulpbronne 10
63,473
-0.3%
Industriële 25
80,413
+1.5%
Finansiële 15
14,043
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot