AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wildboere die josie in oor spoorlyn

Wildboere in die Soutpansberg is die josie in oor ‘n spoorlyn wat Coal of Afrika oor nege plase beplan.

Wildboere in die Soutpansberg is die josie in oor ‘n spoorlyn wat Coal of Africa (JSE: CZA) oor nege plase beplan.

Luidens ‘n berig op Fin24.com het die maatskappy Donderdag, 19 April 2012, sy planne tydens ‘n vergadering vir belangstellendes in Johannesburg bekend gemaak.


Die spoorlyn sal hoofsaaklik noord van die Soutpansberg opgerig word en die begroting daarvoor is R300 miljoen. Me. Marietjie Eksteen, die maatskappy se omgewingskonsultant, sê die spore vir die projek sal sowat R22,5 miljoen kos en oor vier wildplase gelê word.

Die Makhado-projek is onderneem om steenkool na Arcelor-Mittal SA (JSE: ACL) in Vanderbijlpark te vervoer.

Uitwerking op migrasie van wild

Volgens die berig is boere moeilik oor die invloed wat die spoorlyn op natuurlike migrasie van die wild op hulle plase sal hê. Verder is hulle bekommerd oor die effek op die waarde van hulle grond en hulle lewensgehalte.

Van die boere is van plan om die planne teen te staan, en dié saak sal na verwagting in die hof eindig.

Intussen sê Eksteen die oprigting van die spoorlyn sal beteken dat sowat 400 inheemse bome, waarvan verskeie beskermde spesies is, verwyder sal moet word. Die maatskappy het aansoek gedoen om permitte om die bome te verwyder, en is verder ook van plan om wildsheinings langs die spoorlyn op te rig.

Die maatskappy het vir ‘n mynpermit en ‘n waterlisensie aansoek gedoen en hoop om vroeg in 2013 by Makhado te kan begin myn.

Bron: Fin24.com


21 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,705.52
-1.2%
Silwer
20.29
-3.7%
Palladium
2,295.50
-1.2%
Platinum
920.50
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,357
-0.8%
Alle aandele
65,762
-0.8%
Hulpbronne 10
63,536
-1.6%
Industriële 25
79,744
-0.4%
Finansiële 15
13,981
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot