AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Wildboere, jagters kan hier ontmoet

Om soveel as moontlik wildboere by die Landbouweekblad-Wildboerderyskou te betrek, word 60 kraampies wat volledig toegerus is teen 'n spesiale prys van R2 500 aan hulle beskikbaar gestel.

Die afskortings en meubels is by die prys ingesluit. Al wat uitstallers hoef te doen, is om hul inligtingstukke en uitstalfoto's saam te bring.

Beamptes van die Gauteng Direktoraat van Natuurbewaring sal beskikbaar wees om boere se regs- en tegniese vrae te beantwoord en leiding te gee ten opsigte van alle fasette wat aan statutêre beheer onderworpe is.

Daar word ook met mnr. Gary Davies, skakelbeampte van die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika (PHASA), onderhandel om gratis lesings aan wildboere aan te bied oor die beste metodes om hul jaggeleenthede sonder probleme oorsee te bemark, asook inligting deur te gee oor die ontwikkelings in die jagbedryf.

Die Landbouweekblad-Wildboerderyskou val saam met die Aim Vuurwapenskou wat jaarliks ongeveer 10 000 jagters en skuts van regoor Suid-Afrika lok. Die wildboer is dus verseker dat die besoekers aan die skou deel is van sy teikenmark. Die mense kom kyk na vuurwapens, ammunisie, optika en ander jag- en kampeertoebehore.

Uitstallers, soos wildvangers, plaasbeplanners, finansierders, veld- en 4 x 4-voertuie, toerustingvervaardigers en verspreiders en ander verskaffers van dienste en produkte aan die wildboerderybedryf, kan ook aan die Landbouweekblad-Wildboerderyskou deelneem. Wildboere sal die geleentheid kry om al die produk- en diensverskaffers te ontmoet en produkte te besigtig.

Vir meer inligting oor die Landbouweekblad-Wildboerderyskou, besoek ons webwerf by www.landbou.com

Inligting oor die vuurwapenelement van die skou is beskikbaar by www.aimshootershow.com

Besprekings vir die skou kan gedoen word by Mike

Mansell tel. (011) 803-7181 of 083 7032 190; e-pos: aimafrica@iafrica.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot