AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wildboere steier onder droogte

Wildboere in die noordelike dele van die land gaan gebuk onder droogte, maar hoop op goeie reën.

Verskeie wildboere in die noordelike en westelike dele van die land sukkel geweldig met droogtetoestande op hul plase. Mnr. Herman Barnard, algemene bestuurder van Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA), sê wildboere in Noordwes en Limpopo trek swaar, veral in die westelike dele van dié provinsies.

Reën het Woensdag, 3 April, oor groot dele van die land begin uitsak, en in sommige dele van Limpopo duur die reën voort. Barnard sê een van die oplossings vir ’n wildboer wat nie genoeg gras vir sy diere het nie, is om voer aan te koop.

Dié stap is egter nie lonend nie, veral aangesien die algemene prys vir ’n baal lusern tans sowat R100 is. “Die ander probleem is, as jy eers begin voer, raak die wild gewoond daaraan. Die diere leer vinnig dat voer by ’n krip beskikbaar is, en dan vreet hulle nie maklik gras nie, maak nie saak hoe geil dit in die veld staan nie.”

Veeboere trek ook swaar
Intussen sê dr. Henk Visser, voorsitter van die Limpopo Rooivleisprodusente-organisasie (LRPO), veeboere in dié provinsie trek ook tans swaar weens die droogte. Dit lei tot ’n ooraanbod van vee op markte, wat pryse aan produsentepryse nadelig beïnvloed.

“Dis nie so erg soos wat die boere in Noordwes en die Kalahari dit ondervind nie. Ons word egter gewaarsku om konserwatief te wees met ons besluite oor verkope en kuddebestuur,” aldus Visser.

Volgens Visser trek graan- en veeboere in die Springbokvlakte-omgewing baie swaar. Van die mielie-oeste in die omgewing is afgeskryf, terwyl ander tog gered kon word. Hy boer naby Potgietersrus, en sê die veld is daar so droog dat waar hy verlede jaar gras gesny het, tans nie gras is nie, want dit kon nie na behore teruggroei nie.

Pryse vir diere
Mnr. Ampie le Roux, voorsitter van die Thabazimbi-boerevereniging, sê die distrik is baie droog. Reën het kol-kol in die distrik voorgekom die week, maar dié reën gaan nie ’n noemenswaardige verskil aan die stand van weiding maak nie. Pryse vir C-graad vee het al by R9,50 per kg vir lewendige massa in die omgewing gaan draai.

Visser sê pryse van sowat R18 per kg vir geslagte massa vir C-graad vleis is al aan hom gekommunikeer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot