AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Wilde vryheid byt sy baas

“Dis vryheid van spraak, ja, maar ’n vryheid wat wild geword het, byt baie vinnig sy baas.”

“Dis vryheid van spraak, ja, maar ’n vryheid wat wild geword het, byt baie vinnig sy baas.” Dit is dr. Theo de Jager, die ondervoorsitter van Agri SA, se reaksie op die ANC-jeugliga se jongste voorstel oor die onteiening van private eiendom, veral grond en myne, sonder vergoeding.


Luidens ’n berig op Miningmx.com het die jeugliga dié voorstel in sy dokument oor ekonomiese transformasie gemaak. “Veranderings aan die eiendomsbeleid wat die Regering in staat sal stel om in openbare belang te onteien is dus van kardinale belang.”


Sleutelsektore


Die staat moet sleutelsektore van die ekonomie sonder vergoeding onteien ‘‘want om te betaal vir al die sleutel- en strategiese hulpbronne wat van die swart meerderheid, en spesifiek Afrikane, gesteel is, sal langer  as ’n leeftyd duur om te doen,” lui die dokument.


Mnr. Julius Malema, die leier van die jeugliga, het verlede jaar hierna verwys. Volgens die dokument is dit die ANC se verantwoordelikheid om die bepalings van die Vryheidsmanifes te laat realiseer sodat álle mense in die land se rykdom mag deel.


Die onteiening van strategiese sektore in die ekonomie is een van die liga se “sewe pilare van ekonomiese vryheid”. Die ander sluit in die nasionalisering van bedrywe, ’n radikale grondhervormingsprogram, insluitende gedesentraliseerde ekonomiese groei en ontwikkeling en belegging in die ontwikkeling van die Afrika-ekonomie.


Dwase onkundigheid


De Jager sê uitsprake en voorstelle soos dié weerspieël die jare lange misverstaan en dwase onkundigheid van talle oor landbou-ekonomie.


Hy sê die tipe uitsprake word nie net plaaslik gelees nie en het ’n invloed op internasionale beleggers: “Vandat dié berig verskyn het, het ons al navrae van verskeie ambassades gehad. ’n Belegger van Duitsland het my gister gebel en gevra watter gewig die uitsprake in besluitnemingsprosesse het.”


Frustrasie


Volgens De Jager is daar egter baie meer mense in die land wat gefrustreerd raak met dié tipe uitlatings. “Beloftes word gemaak, en die feit dat mense hul werk verloor, dienslewering swak is en armes al hoe armer word, irriteer en frustreer mense. Dit gaan teen dié uitsprake tel.”


Bron: Miningmx


14 April 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Buitelewe is ñ voorrreg, maar met die regte maatjie net beter
Opsommende woorde, avontuurlustig, see, berge, sin vir humor, bosveld, dans, braai, kuier, romanties, reis, werk, sport, alles wat lekker is, en vele meer.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot