AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wildteelt verander danksy tegnologie

Die manier waarop wil geteel word verander danksy moderne tegnologie.

Danksy moderne tegnologie is die manier waarop boere hul wild teel aan die verander. Dit gaan nou, soos met veeteelt, met metings, wegings en ontledings gepaard.

Dr. Munro Marx, hoof van Unistel-laboratoriums in Kaapstad, het op ’n wildseminaar in Windhoek gesê DNS-tegnologie het ’n handige instrument vir die teel van wild geword, net soos wat moderne bees-, kleinvee- en perdeboere dit aanwend om genetiese vordering in hul kuddes te versnel.

Toetse kan nou uitgevoer word om vaderskap in die geval van veral skaars wild te bewys, genetiese eienskappe te bepaal en selektiewe paring tussen ’n bepaalde bul of ram en vroulike diere te doen ter wille van bepaalde haarkleur, horinggroei en liggaamsgewig.

Dit verbeter dan ’n boer se kans om bokke met ’n uitsonderlike horinglengte of bepaalde gesogte kleure te teel. DNS-toetse help ook om genetiese variasie moontlik te maak en om stambome vir verskillende wildsoorte op ’n plaas te bou. Vrugbaarheid en reproduksieprestasie is egter steeds baie belangrik in seleksiebesluite.

Dr. Paul Lubout, besturende direkteur van Wildstoetdienste in Suid-Afrika wat die simposium aangebied het, het gesê dit is belangrik dat wildboere hul wild meet en weeg. “Hou jou bosbaadjie in die kas en die geweer in die kluis en dra eerder jou maatband, skaal, kamera en notaboek by jou om geboortes, geslag van kalwers, gewigte en horinglengte aan te teken,” het hy gesê.

Meerderwaardige geslag word sodoende uitgeken, terwyl die boer ook weet watter minderwaardige diere hy moet uitskot. Deur goeie teeldiere te registreer, kan die wildboer ingeligte besluite oor onder meer parings neem.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot