AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wildveilings: Rekordpryse spat

Altesaam 24 rekordpryse is op Vleissentraal Bosveld en die Pilanesberg Game Breeders-groep se veiling behaal.

Dis niks nuut dat skaarswild deesdae verstommende pryse behaal nie, maar op Vleissentraal Bosveld en die Pilanesberg Game Breeders-groep se onlangse veiling is 24 rekordpryse behaal.

Dié veiling is op 3 Mei by Molokwane Lodge buite Rustenburg gehou en is deur meer as 2000 mense bygewoon.  Volgens die afslaer, mnr. Neil Swart, het hulle slegs 1000 mense verwag. Die totale omset was sowat R145 miljoen.

Uitskieter-pryse
Onder die rekordpryse is ’n dragtige koningswildebeeskoei met gesplete gene en haar bulkalf teen R12,5 miljoen verkoop. ’n Koningswildebeesbul, Matopi, het R5,1 miljoen behaal. Nog ’n dragtige koei het die vorige rekordprys van R140 000 geëwenaar.

’n Swartrug rooibokram is vir R5,7 miljoen aan mnr. Nico van Tonder van die Soetevelde-plase verkoop. Die verkoper was die gerekende wildboer mnr. Piet du Toit. ’n Jong ram is teen R4 miljoen verkoop. 

Die swartwitpense het nie teruggestaan nie en ’n dragtige vers het R4,1 miljoen behaal. Die pa van haar kalf is die bekende bul Tsunami, wat in 2012 vir R4 miljoen deur Du Toit en mnr. Tielman Neethling gekoop is. 

Zulu, ’n Matetsi-bul, het ’n allemintige R2,4 miljoen behaal. ’n Jaar oue Zambiese bul is vir R1,4 miljoen verkoop en ’n Zambiese kruisvers vir R2,1 miljoen. ’n Dragtige Zambiese vers het R2,8 miljoen behaal. 

Buffels laat weer rekords spat
Wat die buffels betref het die rekords ook gespat. ’n Dragtige koei het R7,8 miljoen behaal en ’n jong bul R5,3 miljoen.   

Drie koper blesbokke is teen R280 000 stuk verkoop en ’n swart rooibokram teen R520 000.  Swart rooibokooie het R510 000 stuk behaal. Ooie met splitgene is teen R140 000 stuk verkoop en twee ooie met splitgene en hul lammers is teen R440 000 stuk verkoop.  Dragtige bastergemsbokverse het R825 000 stuk behaal.        

’n Ander onlangse indrukwekkende rekord is ’n 29 duim-rooibokram van Rooi Ivoor-boerdery wat teen R83 000 op 26 April op ’n veiling in Alldays verkoop is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot