AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Willem Kruger se familie sê dankie vir steun

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Willem Kruger. Foto: Facebook
Mnr. Willem Kruger. Foto: Facebook
Mnr. Tian Kruger, pa van die oorlede mnr. Willem Kruger (29), het gister sy seun se liggaam uitgeken nadat hy in sy bakkie se kajuit in die Vaalrivier gevind is.

Willem se familie hom laas op Saterdag 12 November op die familieplaas Vaalfontein in die distrik Groblersdal gesien. Hy het die plaas omstreeks 07:00 verlaat om vir ’n partytjie na die Henbase Lodge naby Morgenzon in Mpumalanga te gaan.

’n Ondersoek deur die polisie en Bosveldmisdaadondersoeke (BMO) het ná sy verdwyning gevolg. Duikers het gistermiddag op ’n staalstruktuur in die Vaalrivier naby Henbase Lodge afgekom wat toe geblyk het sy Toyota Hilux-bakkie te wees.

Luidens ’n verklaring deur die familie is die voertuig uit die Vaalrivier gehaal en Willem se liggaam is daarin gevind. Die voertuig is vir forensiese ontleding gestuur en daar sal ’n nadoodse ondersoek op Willem se liggaam verrig word.

Tian bedank mnr. Sakkie Louwrens en sy span van BMO wat van die begin af die ondersoek en soektog hanteer het en alle inligting met die polisie gekoördineer het.

“Van die familie se kant af wil ons almal wat hulp verleen het tydens die soektog bedank, asook elke persoon wat ons en Willem in hul gebede opgedra het. Ons is oneindig dankbaar vir al die ondersteuning.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot