AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Willemien se moordenaar stil

Die ses verdagtes wat tans verhoor word vir die moorde op die Potgieters van Lindley is stil oor wie Willemien geskiet het.

Die ses verdagtes wat tans verhoor word vir die moorde op die Potgieter-gesin van Lindley is stil oor wie die tweejarige Willemien geskiet het.


Luidens ’n berig op Volksblad het een van die vermeende moordenaars Maandag (6 Junie) getuig dat die ses van hulle nie in die tronk waar hulle tans aangehou word, praat oor wie die dogtertjie geskiet het nie.


Mnr. Vusi Khumalo, ’n 23-jarige verdagte, sê hy kan nie sê wie die sneller getrek het nie, want hy was nie by toe Willemien geskiet is nie. Hy het verder getuig dat hy, mnre . Tshokolo Lelala, Telleko Seekoei en Diphapang Motaung nie in die Grootvlei-gevangenis, waar hulle aangehou word, praat oor wie Willemien vermoor het nie.


Roof

Volgens Mofokeng se getuienis was mnr. Stemmer Mofokeng, nóg ’n verdagte, die een wat voorgestel het dat hulle mnr. Attie Potgieter moes beroof, want daar was ’n kluis en kontant in die Tweefontein-plaasopstal. Die rooftog was glo die plan van die drie plaaswerkers wat in verband met die voorval aangekeer is.


Hulle het dít glo geweet, want wanneer hulle geld geleen het, het Potgieter in die huis ingegaan en geld gaan haal, hy is nie dorp toe om geld te gaan trek nie. As hulle geld geleen het, het Potgieter dit in die huis gaan haal en nie in die bank op die dorp gaan trek nie.


Potgieter het verdagtes gesien

Khumalo het ook getuig dat Potgieter hom op 1 Desember gebel het ná hy Khumalo se swaer, ook ’n verdagtes, en twee ander mans in die omgewing gesien het. Hy het glo vir Khumalo gevra om uit te vind wat die mans in die omgewing soek.


Khumalo het glo later die dag die mans in sy huis gesien en gesê hulle moet die plan laat vaar, want Potgieter het hulle gesien. Van die verdagtes het egter gesê hulle het te ver gereis om die plan toe te laat vaar.


Die verhoor duur voort.


Bron: Volksblad


7 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.61
-2.3%
Rand - Pond
21.59
-3.9%
Rand - Euro
18.49
-3.1%
Rand - Aus dollar
11.98
-2.5%
Rand - Jen
0.13
-4.2%
Goud
1,802.11
+1.9%
Silwer
22.61
+1.9%
Palladium
1,927.00
+2.1%
Platinum
1,045.00
+0.7%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot