AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Willemientjie het aanvallers geken

Williemien Potgieter het haar en haar ouers se aanvallers geken, sê een van die verdagtes in die saak.

Die tweejarige Willemien Potgieter het haar en haar ouers se aanvallers geken, het mnr. Vusi Khumalo, een van die verdagtes in die moordsaak, getuig.

Luidens ’n berig in Volksblad het Khumalo Dinsdag (7 Junie) wel ontken dat sy tydens ’n plaasaanval op 1 Desember verlede jaar doodgeskiet is omdat sy die aanvallers geken het.


Adv. Jannie Botha, wat die staat verteenwoordig, het dit aan Khumalo gestel dat Willemien “uit die weg geruim moes word” omdat sy die aanvallers op die plaas gesien en hulle by name geken het.


Hy het verder aan Khumalo gesê dat mnr. Attie Potgieter tydens die aanval na hom geroep het omdat hy hom daar gesien het en wou hê hy moes hom help. Khumalo het albei stellings ontken.


Khumalo en twee ander plaaswerkers, mnre. Stemmer Mofokeng en Klaas Mofokeng (ook verdagtes), was na bewering in ’n pakhuis sowat 145 m weg van die plaaswerf vanwaar hulle deur ’n venster die aanval op die Potgieters van die plaas Tweefontein dopgehou het.


Medebeskuldigdes “lieg”

Mnr. Tshokolo Letlala, Khumalo se swaer en een van die verdagtes, het in kruisverhoor getuig sy medebeskuldigdes wat beweer hulle het hom met ’n panga in die hand agter Potgieter aan sien hardloop, lieg.


Letlala het verder gesê hy weet nie hoe ‘n vars palmafdruk van sy hand op ’n deurkosyn van ’n buitekamer van die plaasopstal gekom het nie, want hy was nog nooit daar nie. Hy’t net daar verbygestap.


Volgens Khumalo het die ses mans slegs saamgesweer om die die Potgieters te beroof en aan te hou, nie om hulle te vermoor nie. Die egpaar sou aangehou en me. Wilna Potgieter sou gedwing word om die kluis oop te sluit.


Hy’t ook gesê dit sou nie nodig wees om Willemien vas te bind nie, want sy was te klein.


Bron: Volksblad


8 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot