AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4811
-44,00
SOYA
27 Sep
-
8670
-39,00
SUNS
27 Sep
-
9802
-166,00
WEAT
27 Sep
-
7050
-8,00
WMAZ
27 Sep
-
4836
-30,00
YMAZ
27 Sep
-
4675
-35,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Willemse waarsku: Stilte voor die storm

’n Resessie is inderdaad die Suid-Afrikaanse ekonomie se voorland, meen die landbou-ekonoom prof. Johan Willemse.

Hy is bevrees dat die komende gevolge van die rekord-droogte nog hopeloos onderskat word. “Ons is in die stilte voor die storm,” het hy op ’n vergadering van die Afrikaanse Handelsinstituut (AHI) in Bloemfontein gesê. “Hef aan lê voor.”

Die syfers wys rampspoed is op pad, nie net vir die landbou nie, maar vir die totale Suid-Afrikaanse ekonomie, het hy gesê.

Statistieke wys dat die res van die land se sake-ondernemings 1,7 keer groei vir elke R1miljoen waarmee die landboubedryf groei, en ’n bykomende 4,5 werkgeleenthede geskep word. Hierdie groei is nou weens die droogte in trurat.

“Ons gaan grootskaalse verliese aan werkgeleenthede hê. Dis nie wat ek sê nie, maar wat die koue syfers wys.”

Lae reënval

Verlede jaar se reënval was reeds die laagste in 104 jaar, en vanjaar s’n gaan nog minder wees.

Daarby is daar internasionaal genoeg wetenskaplike bewyse dat hoë voedsel-inflasie met politieke opstande gepaard gaan. Dis ’n gegewe.

Willemse verwag dat Suid-Afrika se basiese voedselmandjie teen Desember vanjaar tussen 20% en 25% duurder as ’n jaar gelede gaan wees.

Hy voorspel ook groeiende wanvoeding, terwyl een uit elke drie Suid-Afrikaanse kinders reeds so ondervoed is dat hul fisiese en brein-ontwikkeling permanent ingekort is. Hy meen hierdie syfer kan in die komende jare na twee uit elke vier verhoog.

Pryse vir wit mielies

Oor die rekordvlakke waarteen ons wit mielies tans plaaslik verhandel, het Willemse gesê dit behoort tot ten minste volgende jaar hierdie tyd voort te duur. Veevoer behoort ook tot ten minste Maart, April volgende jaar duur te bly.

Plaaslike gemeenskappe, munisipaliteite inkluis, moet nou dringend verenig en planne begin maak, het hy gesê.

“Ons is verby die punt waar ons nie met mekaar praat nie. Aksieplanne moet nou opgestel word, en permanente oplossings moet gesoek word,” het hy gesê.

“Ek is bekommerd oor wat die gevolge van hierdie droogte oor die volgende tien tot vyftien jaar gaan wees.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.95
+0.7%
Rand - Pond
19.43
-0.5%
Rand - Euro
17.28
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,634.14
+0.7%
Silwer
18.60
+1.3%
Palladium
2,031.00
-0.6%
Platinum
861.00
+0.9%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,282
-0.0%
Alle aandele
63,639
+0.0%
Hulpbronne 10
55,888
-0.6%
Industriële 25
79,508
-0.0%
Finansiële 15
14,081
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot