AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Winde nuwe Wes-Kaapse LUR van landbou

Die nuwe minister van landbou in die Wes-Kaap is mnr. Alan Winde, wat voorheen drie ander departemente behartig het.

Terwyl lekker bespiegel word of die nasionale Departement van Landbou, Bosbou en Visserye 'n gedaantewisseling sal ondergaan, het die Wes-Kaap sy departement van landbou met dié van ekonomiese ontwikkeling en toerisme saamgesmelt.

Mnr. Alan Winde sal nou die Wes-Kaapse minister wees wat aan die hoof van hierdie nuutgevormde departement staan. Sy voorganger, mnr. Gerrit van Rensburg, het hom nie weer verkiesbaar gestel nie.

Winde was voorheen die Wes-Kaapse LUR van Finansies, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme.

Me. Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, het toe sy haar kabinet aangekondig het, gesê dat die departemente sal nou ekonomiese groei en die potensiaal om werk te skep, moet verskerp. Die landbou en toerisme is die ruggraat van die Wes-Kaapse ekonomie, met baie skerp stygende ontwikkelingsektore wat aan die opkom is. “Uitstaande leierskap in hierdie portefeuljes is belangrik om werkskepping te laat toeneem.”

Mnr. Carl Opperman, hoof van Agri Wes-Kaap, het die nuwe samevoeging verwelkom. Hy het gesê hy is tevrede dat die landbouportefeulje nou onder Winder val, want nou is die landbou in 'n ekonomiese groepering en in hierdie hoedanigheid sal dit 'n ander aanslag na die sektor bring.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.86
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.6%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,708.33
-1.1%
Silwer
20.28
-3.7%
Palladium
2,234.00
-3.8%
Platinum
914.50
-2.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot