AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wingerd vir vuurmaakhout gesteel

'n Wynplaas by Stellenbosch het groot skade gely toe meer as 'n hektaar se wingerd vir vuurmaakhout gesteel is.

Stellenrust het onlangs ’n reuse-terugslag beleef toe daar oor ’n hektaar se wingerd van die plaas af gesteel is. Mnr. Tertius Boshoff, keldermeester van die plaas naby Jamestown in die Stellenbosch-omgewing, beraam die skade op meer as R400 000.

“Dit sal so R150 000 kos om die hektaar Chenin blanc wat verwyder is te vervang en dan sal jy sowat vier jaar se produksie verloor. Daar is egter ook skade aangerig aan van ons vlagskip wingerde – ’n blok Shiraz en 'n ou Pinotage-blok onder bosstokke – waarvan wyn gemaak word wat in die omgewing van R150 ’n bottel verhandel,” vertel ’n moedelose Boshoff. “Jy kan nie daai skade bereken nie."

Hy sê dat hulle veral probleme met diefstal in die winter het, want die stokke word gebruik vir vuurmaakhout. Hulle het verlede jaar sowat twintig stokke verloor.

Vanjaar is die stokke sommer helder oordag op ’n Saterdag afgesny en op ’n hoop gelaat. Boshoff het die polisie ontbied, maar die oortreders het weggehardloop toe hulle die polisie sien. Net twee mense is in hegtenis geneem. Boshoff glo dat dit die werk van ’n georganiseerde groep is, want al die stokke is daardie nag verwyder.

Hy voeg by dat Stellenrust se plaaswerkers versigtig is vir die mense wat die stokke steel: “Die plaaswerkers sê hulle is gechap (vol tatoeëermerke) en van die werkers het ook al doodsdreigemente van hulle ontvang.”

Boshoff weet nie of dit die moeite werd sal wees om die plaas elektries te omhein nie, want dit sal in die omgewing van R3,5 miljoen kos. Van die buurplase is ook onlangs omhein, maar daar is sommer binne ’n paar weke ’n gat in die heining gemaak sodat die mense weer op die plaas kan kom.

Dit lyk ook asof die probleem in die toekoms gaan vererger. “Die informele area rondom Jamestown is besig om baie vinnig uit te brei. Grond is eenkant gesit vir laekoste-behuising, maar die munisipaliteit omhein nie die “nuwe” areas wat vir behuising gebruik word nie en die plase word as ’n deurloop gebruik.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
20.02
+0.6%
Rand - Euro
17.58
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,711.48
-0.3%
Silwer
20.57
-0.4%
Palladium
2,275.50
+0.8%
Platinum
927.00
+0.5%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot