AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wins af weens hoër koste

Duurder arbeid en krag, asook hoër dieselpryse, kan boere tot 30% van hulle winsmarge laat inboet.

Die arbeidskoste vir plaaswerkers het sedert die begin van Maart met 52% gestyg, en ’n diesel- en petrolprysverhoging van 59c en 81c per liter onderskeidelik wat op 7 Maart inskop, gaan boere laat hik.

Saam met dié hoër koste, sal die verhoging van 23c per liter in die brandstofheffing, en ’n styging van 8% in kragkoste boere volgende maand ook tref.

Hoewel die styging in die kragtarief heelwat laer is as die 16% per jaar vir die volgende vyf jaar, wat Eskom gevra het, is dit steeds hoër as die inflasiekoers. Agri Noord-Kaap sê hy verwelkom die laer verhoging, maar die verhoging van 8% gaan oor ’n vyf jaar-tydperk ’n verhoging van 46,9% beteken.

Gekoppel aan inflasiesyfer
Volgens Agri SA het die Nasionale Energiereguleerder, Nersa, tydens sy aankondiging van die nuwe kragtariewe aangedui dat stygings in kragkoste van 2018 af inflasieverbonde sal wees. Die organisasie verwelkom dié aankondiging ook, en sê dit sal bydra tot groter sakevertroue in die land.

Inflasie op landbou-insette was die afgelope jaar rondom sowat 12%, maar dié stygings gaan dié inflasie tot sowat 17% laat styg, voorspel mnr. Ernst Janovsky, landbou-ekonoom van Absa Agribesigheid. Hy sê dié styging in inflasie kan aan stygings in brandstof- en kunsmiskoste en voerpryse gekoppel word.

Volgens Janovsky gaan die stygings ’n ernstige impak op alle groottes boerderye hê. “Diesel en energie diskrimineer nie op die basis van ’n groot of klein boerdery nie.” Hy verwag dat die verhoogde kostes boere se winsmarges met tussen 20% en 30% per jaar kan laat daal, en dit kan ernstige gevolge vir baie boere inhou. “Die impak sal dramaties wees.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot