AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Wins op braaikuikens bly onder druk

Marges by braaihoenders bly onder druk, ondanks hoër invoertariewe en tariewe teen storting.

Winsmarges van produsente van braaihoenders is steeds onder druk, ondanks hoër invoertariewe en tariewe teen storting.

Mnr. Kevin Lovell, hoof uitvoerende beampte van die SA Pluimveevereniging (SAPV), sê méér goedkoop ingevoerde been-in-stukke is tot dusver vanjaar ingevoer.

Invoerders het dalk in die eerste deel van vanjaar méér ingevoer om voorraad op te bou terwyl hulle vir die besluit oor maatreëls teenstorting gewag het.

Die meeste Suid-Afrikaanse produsente se winsmarges het volgens hom dieselfde gebly of net effens gestyg. “Die koste van elektrisiteit, brandstof en arbeid het met meer as inflasie gestyg en dit raak alle produsente min of meer dieselfde.

“Die meeste maatskappye maak tot ’n mate wins uit hul voerverkope, afhangend van hul strategie vir die koop van voerbestanddele en hoe hulle die mark ‘speel’.”

Lovell sê in die stram ekonomiese omstandighede sal pryse vir hoendervleis waarskynlik moeilik styg, maar vir produsente is die ligpunt dat voerkoste hopelik sal daal.

Die bedryf wag intussen steeds dat die Regering konsepregulasies oor die toevoeging van pekelwater gepubliseer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na mevrou reg
Ek soek iemand om mee te deel en cuddle liefdevol en sosiaal wil wees saam my en saam my will groei
Leef jou lewe volheid.. Almal verdien geluk en liefde
Ek is vriendlik en spontane mens. Geniet die lewe volheid. Kamp visvang en natuur. Animal lover. Caring and loving-kindness. Hou van kos maak en bak ook.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot