AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9010
60,00
CORN
07 Okt
-
4824
6,00
SOYA
07 Okt
-
9579
49,00
SUNS
07 Okt
-
10611
131,00
WEAT
07 Okt
-
7207
-3,00
WMAZ
07 Okt
-
4673
-29,00
YMAZ
07 Okt
-
4653
3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wintergraan lig kop ná droogte

Suid-Afrika se verwagte koringoes kan vanjaar aansienlik groter as 2015 se skrale 1,44 miljoen ton wees.

Bykans 17% meer koring as verlede jaar word deur die Nasionale Oesskattingkomitee in sy eerste skatting van 2016 se nasionale oes 1,683 miljoen ton koring verwag, wat byna 17%.

Dit is grootliks danksy uitgebreide aanplantings in die Wes-Kaap en Vrystaat. Die Wes-Kaapse geskatte koring-hektare is 323 000, wat 13 000 ha meer as verlede jaar is, en die Vrystaatse hektare 100 000, wat 20 000 ha meer as in 2015 is.

Die Wes-Kaapse verwagte produksie staan op 904 400 ton (54%) van die nasionale oes), en die Vrystaatse beraamde produksie is 290 000 (17% van die totale oes).

Nasionale oes

Vanjaar se verwagte nasionale oes is nogtans nog heelwat onder die 10-jaar-gemiddeld van amper 1,85 miljoen ton. Dit sal die derde kleinste oes van die dekade wees. In 2010 het Suid-Afrikaanse boere net 1,43 miljoen ton koring geproduseer.

Die verwagte nasionale kanola-oes is ook heelwat hoër as in die droogtegeteisterde 2015. Vanjaar se beraamde 102 000 ton is amper 10% meer as verlede jaar se oes.

Die verwagte moutgars-oes is egter kleiner as die vorige jaar. Die eerste skatting is 271 885 ton, wat 18% minder as die 2015-oes is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.17
-0.3%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,714.24
+0.1%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,263.11
+0.1%
Platinum
932.66
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,262
-0.3%
Alle aandele
65,626
-0.3%
Hulpbronne 10
63,634
+0.6%
Industriële 25
79,470
-0.7%
Finansiële 15
13,963
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot