AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Winterreën bring wyd verligting

Goeie reën in die Wes-Kaap en dele van die Noord-Kaap maak boere hoopvol vir die seisoen wat voorlê.

Die winter het behoorlik "lyf gekry" met die goeie reën wat die tweede week in Junie in die winterreëngebiede van die Wes- en Noord-Kaap uitgesak het.

Mnr. Jan-Hendrik Visser van die plaas Meintjieskraal, Piketberg, sê hulle het die beste omstandighede in drie jaar, met goeie reën en sonskyndae tussenin. Hulle het die twee weke tot 11 Junie meer as 60 mm reën gemeet, en die koring, lupiene en kanola wat vroeg gesaai is, lyk "verbasend mooi". Hulle het 'n deel van hul koring, kanola en lupiene voor Paasnaweek gesaai en die res vroeg in Mei.

Mnr. Kosie van Zyl van die plaas Hansieskloof, Napier, sê hulle het die eerste week in Junie 42 mm reën gemeet en die tweede week het dit weer gereën. Hy sê die koring, gars en haweraanplantings het mooi ontkiem. By die kanola was 'n paar plekke waar die stand dunner is as wat hulle beplan het, maar hy meen daar is steeds genoeg plante per vierkante meter om 'n opbrengs te kan lewer.

Hy sê die enigste ander probleem wat by hulle begin kop uitsteek, is kolganse en wilde makoue in die lupiene. "Ons spook nogal in een van die kampe om die lupiensaailinge aan die gang te kry, want so 'n trop voëls is 100 tot 250 op ’n slag, en hulle vreet die saailinge af tot in die groeipunt." In al die jare wat hy in die omgewing woon en werk, is dit die eerste dat hy sulke groot troppe sien. "Gewoonlik was die troppe 10 tot 20 voëls."

Die tweede week van Junie was ook nat by Heidelberg, waar boere 18 mm tot bykans 40 mm gemeet het. In die Witsand-omgewing, waar dit redelik droog was, het dit by mnr. Pietman Uys van die plaas Sandfontein 28 mm gereën. Buite Kamieskroon, in die Noord-Kaap, het mnr. De Graaff Genis van die plaas Brakkies altesaam 38 mm reën gekry.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
-0.6%
Rand - Pond
20.11
-0.1%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,700.29
-0.7%
Silwer
20.21
-2.1%
Palladium
2,190.00
-3.2%
Platinum
918.50
-0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot