AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Winterreën kom dalk eers middel-Junie

‘n Bekende weervoorspeller van die Overberg sê boere sal nog moet wag vir die eerste winterreën.

Boere in die winterreëngebiede sal dalk tot middel-Junie moet wag vir die eerste winterreën, sê mnr. Giel Hugo, weervoorspeller van Bredasdorp.

"Die weerpatroon wat ’n droë Mei veroorsaak het, is nog nie verby nie. Dit is omdat die dominante hoogdrukstelsel oor die land nog nie heeltemal uit die pad beweeg het nie. Dit beteken dat die front te gou na die suide weggedruk word."

Tog wys 1 Junie se weerkaarte dat verandering begin intree van 13 tot 15 Junie, sê hy. "Van die 12de af begin daardie hoogdruk wegskuif oor die land na die Indiese Oseaan toe. Dan is daar plek oor die land waar die fronte kan begin inkom."

Volgens hom is die posisie waarin die fronte inkom, steeds reg om wes van die land te piek, maar nog nie sterk genoeg nie. "Daar is ook te veel fronte. Ons kan verwag om einde Julie, in plaas van ses fronte in sewe dae, net drie fronte in sewe dae te sien, maar ek hoop daar kan voor die tyd van die fronte deurkom."

Dit gee hom hoop

Nog iets wat hom hoop gee, is die feit dat die fronte vroeg in Mei diep in die binneland inbeweeg het, en reën oor Carnarvon en omstreke in die Karoo gebring het. "Die fronte het laas in 2007 en 2008 so diep oor die land inbeweeg."

Intussen is boere in die Swartland en weste van die Overberg bekommerd dat die reën nie betyds gaan kom vir die graan en kanola wat reeds opgekom het nie, en die gebrek aan weiding.

Hugo sê in Mei is net 13,5 mm reën op Bredasdorp gemeet. "Dis die droogste Mei in 20 jaar, maar dis nie te sê die koeël is deur die kerk nie. Ten spyte van ’n droë Mei is daar steeds ’n kans van meer as 50% dat die winter nie te sleg gaan wees nie."

Daar is ook groot kommer oor ’n verwagte tekort aan ruvoer in die land. Mnr. Abri Richter van die plaas Panorama by Piketberg sê verlede jaar se lae reënval het nie net graanopbrengste geknou nie, maar ook die hoeveelheid voer wat gemaak kon word en die weigehalte van die stoppellande.

* Lees Hugo se voorspellings op Overberg Agri se webwerf by www.overbergagri.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,714.76
-0.7%
Silwer
20.57
-2.4%
Palladium
2,255.32
-2.9%
Platinum
920.90
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot