AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wiphold woeker met landbou in Transkei

Die beleggingsmaatskappy Wiphold vorder goed met landbouprojekte in die Transkei.

Dr. Faffa Malan meen as daar meer mense in die Regering is soos me. Gloria Sorobe, uitvoerende bestuurder van die Land Bank, sal die stand van Suid-Afrika se politiek en ekonomie baie meer rooskleurig wees as wat dit tans daaraan uitsien.

Sorobe het by die korporatiewe borgskap-dinee van die Royal-skou in Pietermaritzburg, van wie die Land Bank die hoofborg is, die gehoor vermaak met ’n kritiese toespraak teen die Regering. Sy is die Transkei se mees suksesvolle filantroop en entrepreneur en is die stigter van die Wiphold, ’n beleggingsmaatskappy wat hulself vir die bemagtiging van vroue in die besigheidswêreld beywer.

Vier jaar gelede het Wiphold in die landbou in die Transkei begin belê en oes tans nagenoeg 2 000 ha mielies teen ’n gemiddelde opbrengs van 4.5ton/ha. Plaaslike gemeenskappe, wat die grond en arbeid beskikbaar gemaak het, is die begunstigdes van die opbrengste van die mielies en Wiphold gebruik hul deel van die opbrengste om kostes te dek en wend die winste aan om opleiding van die boere te finansier.

“Ons uiteindelike doel is om hierdie gemeenskappe te bemagtig om kommersiële boerdery op eie stoom te bedryf, sodat ons van die projekte kan onttrek en ons fokus na ander landelike gemeenskappe kan verskuif. Sonder die kundigheid en hulpvaardigheid van maatskappye soos John Deere en Omnia, wat uitstekende diens lewer en boonop nog help met die opleiding aspekte, so ons nie gewees het waar ons tans is nie,” verduidelik Sorobe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot