AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wisselkoers klap prys van snoeiskêre

Boere gaan vanjaar tot 40% meer vir snoeiskêre moet opdok weens die verswakte rand.

Volgens mnr. Gys Liebenberg, ’n direkteur van Felco Africa, sal Felco-snoeiskêre se ingevoerde prys vanjaar met 22% verhoog word.

“Van ons mededingers se pryse is reeds tot 40% verhoog weens die wisselkoers. Sedert 2008 het Felco nog geen prysverhogings op snoeiskêre ingestel nie en vanjaar is geen uitsondering nie. Dit is slegs die wisselkoers wat ’n hoër prys tot gevolg het,” verduidelik Liebenberg.

Volgens mnr. Sean Robinson, eienaar van Cape Agricultural Products, is daar ’n moontlikheid dat die prys van snoeiskêre later in die jaar sal daal, indien die rand verder versterk. “Dit is ’n uiters kompeterende mark en boonop het die prys vir snoeiskêre, na my mening, nou ’n plafon bereik. Ek voorspel dus dat die verskaffers hul pryse afwaarts sal aanpas om kompeterend te bly.”

Volgens Robinson het die prys van snoeiskêre uit Switserland met ongeveer 25% toegeneem terwyl dié uit res van Europa en Japan met ongeveer 15% verhoog is. Liebenberg moedig boere aan om by verspreiders te gaan aanklop om verlede jaar se voorraad teen verlede jaar se pryse aan te koop.

“Meeste invoerders, soos ons, voer slegs eenmaal ’n jaar voorraad in en maak dus ’n prys eenmalig vas. Ek sien dus nie ’n groot moontlikheid dat pryse vir die komende jaar sal daal nie,” sê Liebenberg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot