AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wisselkoers troef goedkoper kunsmis

Kunsmis kon al 30% goedkoper gewees het as ’n jaar gelede, maar danksy die wisselkoers gebeur dit nie.

Die onvoorspelbare wisselkoers hou goedkoper kunsmis gyselaar ten koste van boere, meen kenners.

Kunsmis kon soveel as 30% goedkoper gewees het as ’n jaar gelede as dit nie was vir die swak prestasie van die rand oor die afgelope 12 maande nie. Só meen mnr. Corné Louw, senior ekonoom van Graan SA se afdeling vir bedryfsdienste.

“Verlede September het boere nog geen voordeel getrek uit die internasionale kunsmismark, waarvan die produksie baie vinniger toegeneem het as die vraag nie. Oor die afgelope 12 maande het internasionale kunsmispryse met soveel as 30% verlaag."

Voorspel verdere afwaartse beweging

“Die rand het gelukkig effens veld gewen wat ’n 10% tot 15% verlaging in jaar-op-jaar kunsmispryse op die plaaslike mark teweeggebring het. Ons voorspel dat die prys vir die volgende ses maande verder afwaarts of minstens sywaarts sal beweeg weens.

"Die grootste faktor wat die prys sal beïnvloed, is egter die hoogs onvoorspelbare wisselkoers, aangesien ons 80% van plaaslike kunsmisverbruik moet invoer. Indien ons nie afhanklik was van die wisselkoers nie, sou ek met vrymoedigheid voorspel het dat die prys oor die volgende ses maande sal aanhou daal,” sê Louw.

Uiters moeilik vir invoerders

Mnr. David Smilie, uitvoerende hoof van die maatskappy Vipa Holdings, wat kunsmis invoer, stem saam dat die wisselvallige wisselkoers dit uiters moeilik maak vir invoerders om langtermynpryse vas te stel.

“Die internasionale prys het egter effens gestyg oor die afgelope paar dae, aangesien die Indiese tender onlangs goedgekeur is teen ’n hoër as verwagte prys. Ek voorspel dus dat die internasionale prys sal stabiliseer en selfs sal styg, soos wat normaal is hierdie tyd van die jaar. Ek twyfel of dit hoegenaamd sal daal vir res van die Suid-Afrikaanse somer,” sê Smilie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.86
+0.1%
Silwer
20.81
+0.7%
Palladium
2,271.47
+0.4%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot