AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9714
0,00
CORN
29 Mrt
-
4671
0,00
SOYA
29 Mrt
-
8192
0,00
SUNS
29 Mrt
-
8660
0,00
WEAT
29 Mrt
-
6654
0,00
WMAZ
29 Mrt
-
3990
0,00
YMAZ
29 Mrt
-
4053
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Wit boere in Zim steeds in spervuur

Wit boere in Zimbabwe bly die teiken van uitsettings, meestal deur politici en hooggeplaaste amptenare.

Die uitsetting van wit boere, hetsy gewelddadig of per hofbevel, en dreigemente van uitsettings, duur voort in Zimbabwe.

Die Commercial Farmers’ Union (CFU) se syfers toon egter dat daar nie, soos onlangse mediaberigte gelui het, vanjaar ’n groot styging in voorvalle is nie.

’n Swart boer en leier van ’n opposisieparty is glo die enigste swart persoon wat tot dusver geteiken is.

Verskeie CFU-amptenare het in antwoord op Landbouweekblad se vrae, syfers bymekaar gesit waarvolgens daar van Januarie tot September vanjaar agt gewelddadige uitsettings op plase was en ses wat kragtens hofbevele plaasgevind is.

Vir die ses jaar vanaf 2009 was daar altesame 147 gewelddadige uitsettings en 78 per hofbevel, wat ‘n jaarlikse gemiddeld van onderskeidelik sowat 24 en 13 beteken, en daar was vanjaar al 72 dreigemente van uitsettings, met die totaal vir ses jaar 471.

“Daar was die afgelope paar maande geen sigbare toename in plaasbesettings nie. Die afgelope drie maande was daar geen uitsettings nie, wel ‘n paar pogings tot gewelddadige uitsettings,” sê die organisasie, wat nou 500 lede het van wie net ‘n derde nog boer.

Volgens die CFU word die uitsettings meestal deur LP’s, ander politici, hoofmanne, en senior staatsamptenare, weermag- en polisielede gedryf. Almal wil om opportunistiese redes meer plase hê.

* Mnr. Hendrik Olivier, hoof uitvoerende beampte van die CFU, het op Agri SA se jaarkongres dié organisasie gelukgewens met sy raamwerk vir grondhervorming. “Ek hoop jul Regering gaan hierop inkoop en dat lesse uit buurstate soos Zimbabwe geleer kan word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.1%
Rand - Pond
22.40
+0.0%
Rand - Euro
19.71
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
958.24
-1.0%
Palladium
1,417.42
+0.8%
Goud
1,964.98
-0.4%
Silwer
23.17
-0.7%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,445
0.0%
Alle aandele
76,047
0.0%
Hulpbronne 10
66,460
0.0%
Industriële 25
102,327
0.0%
Finansiële 15
15,628
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Kom ons sien wat die toekoms inhou..
Saggeaard met 'n passie vir my medemens, ambiseus en geniet die mooi in die lewe. Altyd gereed vir 'n nuwe uitdaging.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot