AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00

'Wit boere maak grond onproduktief'

Wit boere benut nie hul plase nie en dié grond moet na die regmatige eienaars teruggaan, sê die Vrystaatse LUR vir landbou.

Grondhervorming moet radikaal plaasvind om grond na hul regmatige eienaars oor te dra, het die LUR vir landbou in die Vrystaat, me. Mamiki Qabathe, in haar repliek gesê.

In ’n nuusverklaring sê die Vryheidsfront Plus dat mnr. Wouter Wessels, LP, gister tydens die begrotingsposdebat van die provinsiale departement van landbou daarop gewys het dat die grootste bedreiging vir landbou in Suid-Afrika wanpersepsies en veralgemening is.

Hy het gesê dis verkeerd om te dink dat alle swart boere misluk, maar dat dit ook net so verkeerd is om te dink dat alle wit boere ryk is en dat alle wit boere hul werkers sleg behandel en sleg betaal.

Wessels het daarop gewys dat die kwessies rondom grond rasioneel en sonder veralgemening aangespreek moet word. Alle wit mense besit nie grond nie en grond bring nie outomaties welvaart en rykdom nie. Dit is ook nie vandag maklik om te boer nie.

Daarn het Qabathe glo in haar repliek gesê dat Suid-Afrika wel ’n landbouland met goeie landbougrond is, maar dat wit boere goeie grond onproduktief maak en nie benut nie. Sy het gesê dat grondhervorming radikaal moet plaasvind om grond na hul regmatige eienaars oor te dra.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.10
-0.1%
Rand - Pond
20.89
+0.1%
Rand - Euro
18.62
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.07
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Platinum
1,024.56
+1.3%
Palladium
1,669.70
+0.0%
Goud
1,914.88
+0.1%
Silwer
23.49
+0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,629
0.0%
Alle aandele
79,802
0.0%
Hulpbronne 10
74,686
0.0%
Industriële 25
102,624
0.0%
Finansiële 15
16,551
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Betroubare opregte mense is n maklike humoristiese mens en kom
Ek is n Vriendelike omgee mens met hope humor en Bae liefde vir my medemens. Geniet die buite lewe en vang graag vis en Kamp graag. H
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot