AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Witmielieprys daal onder R2000/ton

Dit lyk of min boere vanjaar mielies winsgewend gaan produseer, selfs met rekord-opbrengste.

Die Julie 2017-witmieliekontrak het Donderdag, 23 Februarie, onder die belangrike sielkundige vlak van R2 000 per ton gesluit. Dit is gelykstaande aan ’n boerprys van R1 800 as ’n gemiddelde vervoerdifferensiaal van R200 afgetrek word.

In die grafiek hieronder word die verskillende jare se Juliemaand Safex-witmieliekontrakpryse as ’n kontinu voorgestel. Dit het in 2014 laas gereeld onder R2 000 verhandel, na die rekord opbrengs van die Julie 2014-oes. Die gemiddelde opbrengs vir daardie seisoen (2013/’14) was bykans 5 ton per hektaar.

Die algemene aanvaarding in hierdie stadium is dat die komende oes weer ’n rekord-opbrengs gaan lewer, wat in huidige pryse weerspieël word.

Hoe ver kan pryse nog val? Afhangend van watter waardes in die berekening gebruik word, is uitvoerpariteit ongeveer ’n Safex-ekwivalent van R2 000 per ton. Hoewel die prys tans by ’n teoretiese onderste vlak is, het dit in vorige seisoene vir kort tydperke tot heelwat laer as uitvoerpariteit gedaal. Hierdie vlak is nie konstant nie en groot wisselkoers- en internasionale mielieprys-veranderings sal uitvoerpariteit laat styg of daal.

Die dilemma van produsente is dat hulle nou mielies teen 2014-pryse moet verkoop wat met 2016 se insetkoste geplant is. Die winsgewendheid van mielies wissel heelwat tussen produsente, maar dit lyk of min boere vanjaar mielies winsgewend gaan produseer, selfs met rekord-opbrengste.

Die groot vraag is eintlik of dit nou nog die moeite werd is om mielies teen hierdie vlakke te kontrakteer. Hoe groot is ’n spesifieke produsent se verlies teen huidige prysvlakke? Waar is sy gelykbreekvlak?

BVG se graanbemarkingsrekenaar kan hierdie berekenings heelwat vergemaklik. ’n Produsent kan toegang tot die graanbemarkingsrekenaar kry deur vir BVG se jaarlikse graanverhandelingskompetisie in te skryf.

Die doel van die kompetisie is om deelnemers meer vertroud met die gebruik van afgeleide instrumente (termynkontrakte en opsies) en vooruitkontraktering te maak. Vir die duur van die kompetisie kan deelnemers ook BVG se daaglikse en weeklikse markverslae sien en sodoende op hoogte van relevante bewegings en tendense in die mark bly.

Die kompetisie-ure is – soos wat werklik in die praktyk die geval is – gedurende weeksdae van 09:00 tot 12:00, dit wil sê dieselfde tyd as wat verhandeling normaalweg op die JSE gedoen word. Die kompetisie duur tot 29 April, met ’n totale prysgeld van R45 000.

* Volg hierdie skakel nou om in te skryf: http://portal.bvg.net/

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot