AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wittebrood in wildbedryf verby – Du Toit

Die wittebrood in die wildbedryf is verby, sê mnr. Piet du Toit, een van Suid-Afrika se suksesvolste wildtelers.

Die wittebrood in die wildbedryf is verby. ’n Mens kan nie meer verwag dat net omdat ’n sekere diersoort skaars is, dit altyd geld sal maak nie. Wildtelers sal nuut moet dink en besin oor waar hul toekomstige mark gaan wees voor hulle hand opsteek om die hoogste bod op ’n veiling te maak.

Só sê mnr. Piet du Toit, een van Suid-Afrika se suksesvolste wildtelers en die eienaar van die superbuffel Horison, wat op R176 miljoen gewaardeer is nadat mnr. Peter Bellingan van Naboomspruit ’n kwart-aandeel in dié buffelbul teen R44 miljoen gekoop het.

Du Toit het op ’n inligtingdag van die Glenconnor-landbouvereniging die daling in die prys van swartwitpense van R300 000 tot R200 000 as “tot voordeel van die wildbedryf” bestempel. Hy meen dit strook meer met die prys wat buitelandse trofeejagters vir die skiet van die diere betaal.

Hy het Oos-Kaapse wildboere aangemoedig om op buffels klem te lê omdat die provinsie grootliks siektevry is. “Weens siektes raak dit ’n ál groter uitdaging om in die noordelike provinsies met buffels te boer. Van dié boere het al hul belange na die Wes-, Suid- en Oos-Kaap uitgebrei. Naby George kan daar op minder as 80 ha suksesvol met buffels geboer word. Dit kan as voedingsaar dien om meer siektevrye diere aan die mark te verskaf.”

Du Toit het gesê deur sowat R11 miljoen te belê in ’n trop van 30 dragtige buffelverse en vyf bulle en hulle goed te bestuur, is ’n konserwatiewe inkomste van R2,4 miljoen per jaar binne drie jaar moontlik.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot