AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

W.Kaap loods voedselprojek

Die Wes-Kaapse regering het 'n proefprojek geloods om voedselsekerheid in dié provinsie te bevorder. Voedselsekerheid is 'n sleuteltema in sy benadering tot die uitwissing van armoede.

Aanvanklik sal 7 980 mense uit 2 660 gesinne van die Paarl, Wellington, Hermon, Gouda en Saron voordeel trek uit die projek van R1 miljoen. Dit word gefinansier uit die begroting van die provinsie se Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting.

Begunstigdes sal deur gemeenskapsorganisasies geïdentifiseer word. Hulle is mense wat tans werk soek of vaardighede aanleer. Die projek gaan gepaard met voorligting en die ontwikkeling van mense se vermoëns sodat hulle vir hulself en hul gesinne kos kan voorsien.

Die kospakkies sal uit landbouprodukte soos aartappels, vars vrugte en groente bestaan en sal later hopelik ook melk, brood en 'n proteïenryke voedselsoort insluit. Die pakkies sal teen 50 sent stuk verkoop word. Waar mense nie kan betaal nie, sal hulle gevra word om gemeenskapsdiens te verrig, soos om skole en klinieke skoon te maak en te verf.

Die loodsprojek word vandeesmaand en aanstaande maand in werking gestel en sal ses maande duur. Die Hoofdirektoraat Landbou sal seker maak dat die projek glad verloop. 'n Trust sal elke twee maande 'n verslag oor die vordering en sukses van die projek aan mnr. Johan Gelderblom, Minister van Landbou, Toerisme en Dobbelary, oorhandig.

Mnr. Gelderblom sê die projek sal nie net die armes help nie. Dit sal aan opkomende boere die geleentheid bied om produkte van goeie gehalte te produseer vir 'n standvastige mark.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.43
+1.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,724.21
+1.4%
Silwer
21.02
+1.5%
Palladium
2,312.00
+3.9%
Platinum
931.50
+3.0%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot