AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

W.Kaap sal glo die meeste koring lewer

'n Koringoes van 2 298 100 ton word volgens die eerste skatting van wintergraan deur die Nasionale Oesskattingskomitee dié seisoen verwag. Dit is effens minder as die vorige oes van 2 492 880 ton.

Die komitee het ook die oppervlakte onder koring aangepas van 959 400 ha tot 935 100 ha. Die Wes-Kaap sal vanjaar waarskynlik die grootste oes lewer met 874 000 ton, wat amper 43 000 ton meer is as dié van die vorige oes. Boere daar het ook meer geplant, naamlik 380 000 ha teenoor 374 000 ha die vorige jaar. Hierteenoor het Vrystaatse boere dié seisoen heelwat minder koring geplant as in die vorige seisoen. Volgens die komitee se hersiene oppervlakteskatting, is net 427 000 ha geplant teenoor 450 000 ha die vorige seisoen. Dié provinsie se koringoes in die huidige seisoen word op 789 950 ton geskat, wat heelwat minder is as die vorige seisoen se oes van 1 035 000 ton. Volgens die eerste skatting van die garsoes word 'n oes van 178 810 ton verwag, wat meer is as die 156 751 ton wat die vorige seisoen afgehaal is, terwyl die oppervlakte onder gars van 79 190 ha tot 73 400 ha aangepas is. 'n Heelwat groter kanola-oes van 42 850 ton word verwag. Verlede seisoen is 'n oes van net 25 750 ton afgehaal. Die komitee skat die soetlupine-oes op 12 000 ton. Dit is heelwat minder as die vorige oes van 16 338 ton. Volgens die finale skatting vir somergewasse is daar geen verskil in enige van die gewasse se verwagte opbrengste nie. Die mielie-oes word op 8 781 480 ton geskat, die sorghumoes op 197 275 ton, die grondbone-oes op 120 185 ton, die sonneblomsaadoes op 840 040 ton, die sojaboonoes op 202 398 ton en die droëbone-oes op 59 020 ton.

30 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
-0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,693.39
-1.1%
Silwer
20.00
-3.2%
Palladium
2,181.50
-3.6%
Platinum
914.00
-1.2%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot