AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wol op JSE ‘sal nie tot manipulasie lei’

Omdat die Merino-markaanwyser uit 85 verskillende tipes wol saamgestel is, sal dit moeilik wees om die weeklikse beweging daarvan op die JSE te manipuleer.

Vrese dat die termynkontrak vir Merinowol op die JSE, wat onlangs deur Cape Wools bekend gestel is, tot prysmanipulasie van dié vesel kan lei, is in wolgeledere besweer.

Dit volg nadat mnr. Petrus de Wet, ’n voormalige voorsitter van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV), op Facebook sy kommer uitspreek het dat die afgeleide instrument op die JSE om wolboere teen markskommelinge te verskans, ’n geleentheid vir prysmanipulasie kan skep.

De Wet wou ook weet of Cape Wools vóór die aankondiging die hulp van kundiges ingeroep het om te bepaal of die termynkontrak in belang van wolboere is en of die NWKV vooraf oor die besluit geraadpleeg is.

NWKV nie geraadpleeg

Mnr. Guillau du Toit, voorsitter van die NWKV, erken dié organisasie is nie vooraf geraadpleeg nie. “Dit was ’n besluit van Cape Wools wat op die NWKV se onlangse jaarkongres in Port Elizabeth bekend gemaak is. Ons gaan ’n onafhanklike konsultant nader om ’n ingeligte mening oor dié saak te gee.”

Hy sê die NWKV sal sy lede volledig oor die werking van die termynkontrak inlig en oplei.

Dr. George de Kock, voorsitter van Cape Wools, het gesê omdat wol nie fisiek op die beurs sal verhandel nie, sal dit geen nadelige invloed op wolpryse hê nie. Dit is slegs ’n afgeleide instrument wat op Cape Wools se markaanwyser gegrond is.

Verskans teen prysskommelinge

“Die produk is dus nie ’n bemarkingsgeleentheid vir boere of wolkopers nie, maar bloot ’n instrument om hulle teen prysskommelinge te verskans.”

Mnr. Paul Lynch, voorsitter van die SA Wol- en Bokhaarkopersvereniging (Sawamba), sê omdat die Merino-markaanwyser uit 85 verskillende tipes wol saamgestel word, sal dit moeilik wees om die weeklikse beweging daarvan te manipuleer.

“Om dit wel te kan doen, sal ál die maatskappye wat by wolverhandeling betrokke is, moet saamspan. Dit is totaal ondenkbaar.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot