AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Wol: Pryse laer op eerste veiling

Wolpryse het op die eerste veiling van die nuwe seisoen met 4,5% teruggesak.

Wolpryse het op die eerste veiling van die 2011/’12-seisoen teruggesak toe die groot onsekerheid op wêreldmarkte weens die skuldkrisis in Europa en Amerika ook na die wolmark oorgespoel het.

Cape Wools se Merino-aanwyser het gevolglik met 4,5% teruggesak vergeleke met die sluitingsveiling middel Junie vanjaar. Leiers in die bedryf meen dit is steeds ‘n baie hoë vlak. Die mark het die vorige afgesluit met die aanwyser op ’n rekordvlak.

Nóg ’n faktor wat tot die laer pryse bygedra het, is die onsekerheid rondom Slenkdalkoors en die uitreiking van gesondheidsertifikate vir die uitvoer van onverwerkte wol na China. Hoewel die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye ’n ooreenkoms met Chinese owerhede bereik het wat die wagperiode verminder, is daar nog geen sekerheid oor wanneer die departement die gesondheidsertifikate gaan begin uitreik nie.

In Australië het wolpryse sedert die eerste veiling van die seisoen (verlede week) geopen het, ook teruggesak. Pryse het gedaal ondanks ’n swakker rand wat sedert die vorige veiling met 5,6% teenoor die Amerikaanse dollar verswak het.

Dit was ’n redelike groot veiling met 13 026 bale wat plaaslik aangebied is, waarvan 86% verkoop is.

Die gemiddelde skoonwolpryse van die lang, kamwoltipes (MF5) van gehalte (minder as 1% saadinhoud) pryse was soos volg: 20,5 mikron was 5% goedkoper op R97,61/kg, 21 mikron sak met 6% terug tot R93,32/kg en 21,5 mikron daal met 6% tot R93,32/kg.

Geen veiling is vir volgende week geskeduleer nie. Veilings hervat weer op 31 Augustus wanneer sowat 7 000 bale aangebied sal word.

18 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.28
+0.3%
Rand - Euro
18.35
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.71
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,767.46
-1.7%
Silwer
22.21
-4.1%
Palladium
1,878.55
-1.1%
Platinum
999.29
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bietjie van 'n Romantikus wat graag geselsdap soek
Ek is vriendelike mens wat nie baie issues het nie. Ek is 'n 'software developer' en as sulks baie lief vir tegnologie. Ek hou daarvan om lekker te lag word ook...
Passionate.
Hou van eerlikheid. Is nog jonk van gees. Hardwerkend. Passionate vir ware liefde. Hou van shopping en uiteet. See vakansies
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot