AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wolbedryf moet kundiges in SA hou

Wolboere in die Wes-Kaap moet dit ernstig oorweeg om 'n deel van hul winste af te knyp en in 'n navorsingstrust te stort. Geld uit só 'n trust moet gebruik word om navorsers behoorlik te betaal om hulle in die land te hou.

Só meen mnr. George de Kock, voorsitter van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in die Wes-Kaap. Hy het die Philadelphia-Landbouvereniging onlangs meer oor die geldsake van die georganiseerde wolbedryf vertel.

Mnr. De Kock sê boere pluk nou in die vorm van hoër wolpryse die voordele van die skerp verswakking van die rand verlede jaar. 'n Probleem wat dikwels misgekyk word, is dat die swak rand dit vir kundiges in die landbou ál aanlokliker maak om in die buiteland te gaan werk, waar hulle baie meer geld kan verdien.

Hy sê geld vir navorsing en ontwikkeling in die wolbedryf wat van die Landbounavorsingsraad en ander bedryfsorganisasies ontvang word, moet op die doeltreffendste wyse benut word. Die bedrywe moet by mekaar uitkom om voorkeure te identifiseer en projekte te koördineer sodat duplisering uitgeskakel word.

Hy sê die opbrengs uit die trust waarin geld van die voormalige Wolraad geplaas is, is wisselvallig. Cape Wools SA, wat die opbrengs uit die trust tot voordeel van die wolbedryf moet aanwend, se begroting is meer as dié opbrengs, wat beteken van die trust se reserwes moet gebruik word.

Cape Wools lewer verskeie funksies aan die bedryf, soos die vestiging van kleinboere, promosie, navorsing, voorligting, opleiding, inligting en statistiek. Om op Cape Wools se begroting te besnoei, sal boere hul insette moet lewer en aandui watter funksies vir hulle minder of meer belangrik is.

*Mnr. Smiley de Beer, die NWKV se verteenwoordiger op Caledon, het gesê boere kan hul inkomste heelwat verbeter deur meer aandag aan wolklassering te gee. Fyner wol en wol van dieselfde lengte moet byvoorbeeld saam gebaal word om die maksimum inkomste te verdien.

9 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.7%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,663.70
+0.2%
Silwer
19.07
+1.3%
Palladium
2,175.00
-1.4%
Platinum
864.69
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot